AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9817
43,00
CORN
30 Mrt
-
4139
-12,00
SOYA
30 Mrt
-
8200
-43,00
SUNS
30 Mrt
-
8815
-4,00
WEAT
30 Mrt
-
6674
-5,00
WMAZ
30 Mrt
-
3843
-8,00
YMAZ
30 Mrt
-
4055
-11,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Veearts dalk betrokke by stropery

Dr. Douw Grobler, ’n veearts en bekende in wildbewaringskringe, het in die hof verskyn op aanklagte wat na bewering verband hou met renosterstropery.

Dr. Douw Grobler, ’n veearts en bekende in wildbewaringskringe, het in die hof verskyn op aanklagte wat glo verband hou met renosterstropery


Grobler, wat jare lank aan die Krugerwildtuin verbonde was waar hy ook vir wildvangste verantwoordelik was, het saam met sewe ander mans in die Pretoria-Noord-landdroshof verskyn op verskeie aanklagte in dié verband.


Dit sluit in die onwettige besit van wapens en die verspreiding van dieremedikasie en -verdowingsmiddels wat in wildvang gebruik word. Me. Wanda Mkutshulwa, hoof van kommunikasie by SANParke, wou nie daarop kommentaar lewer nie.


“Grobler is al langer as nege jaar gelede by die wildtuin afgedank. Ons weet nie veel van sy doen en late nie,” het sy gesê. Die saak is tot 28 Februarie uitgestel.


Nóg beskuldigdes

Twee veeartse van Modimolle, drr. Karel Toet en Manie du Plessis, het vroeër saam met mnr. Dawie Groenewald, grootwildjagter en wildplaaseienaar, en ander beskuldigdes op klagte van beweerde renosterstropery in die hof op Musina verskyn.


Dr. André Uys van Thabazimbi is in Januarie vanjaar op soortgelyke klagte in hegtenis geneem. Die klagte teen hom is egter in die hof op Louis Trichardt teruggetrek en hy gaan as staatsgetuie optree.


Honderde renosters gestroop

Volgens SANParke is 405 renosters tot dusver vanjaar gestroop en 210 stropers is in verband daarmee in hegtenis geneem. Dit is 21,6% meer as die 333 gestroopte renosters en 27,3% meer as die 165 inhegtenisnemings verlede jaar.


Die Krugerwildtuin, Limpopo en Kwa- Zulu-Natal is die swaarste getref. Volgens die dagblad Beeld is 165 van die verdagtes vanjaar in Mpumalanga aangekeer waarvan slegs 18 steeds agter tralies is. Die res is almal op borgtog.


13 Desember 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
+0.2%
Rand - Pond
22.31
-0.0%
Rand - Euro
19.63
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.14
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Platinum
968.59
+0.9%
Palladium
1,438.35
-0.7%
Goud
1,966.84
+0.1%
Silwer
23.60
+1.2%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,437
+0.8%
Alle aandele
77,060
+0.8%
Hulpbronne 10
67,747
+1.6%
Industriële 25
103,782
+0.5%
Finansiële 15
15,709
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Liefte is n wenner!
Hou van nuwe plekke sien dinge saam doen, saam lag en net memories maak ek wil settle en is ernstig daaroor.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot