AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Veeartse, landbou moet saamwerk

Veeartse en landboubedrywe sal moet saamwerk om te verseker dat SA se nuwe veterinêre strategie werk.

Private veeartse en landboubedrywe moet nou saamwerk om ’n sukses van die nuwe Suid-Afrikaanse veterinêre strategie te maak, het dr. Faffa Malan, bestuurder van die Herkouerveterinêre-vereniging van Suid-­Afrika (RuVasa), op die vereniging se jaarkongres op Polokwane gesê.

Hulle moet veral op plaaslike vlak saamwerk en politiek uithou, was sy pleidooi aan die veeartse. Dit was in reaksie op ’n lesing deur dr. Bothle Modisane, hoofdirekteur van dieregesondheid en -produksie van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye, waarin hy die vordering met die strategie verduidelik het.

Modisane het gesê 70% van Suid-­Afrika se landbougrond kan slegs vir vee-­ en wildboerdery gebruik word. Lewendehaweprodukte voorsien 27% van die voedselmandjie.

“Veeartsenydienste speel dus ’n belangrike rol om te verseker daar word aan sanitêre vereistes vir lewendehaweproduksie, -gesondheid en -handel voldoen en dat voedsel en ander produkte wat van diere afkomstig is, veilig vir gebruik is,” het hy gesê.

Nuwe siektes soos Ebola het oor die jare na vore gekom, terwyl ander soos bek­en­klouseer en voëlgriep nuwe uitdagings bied. Handeldrywing het ook drasties verander omdat die volumes wat wêreldwyd, en dus ook in Suid-Afrika, van hande verwissel, baie toegeneem het.

Dit is dus belangrik dat die Regering op ’n nasionale vlak die leiding neem om te verseker Suid-­Afrika se veeartsenykundige dienste is doeltreffend om diere­ en menslike gesondheid te beskerm en ekonomiese groei te verseker.

Dit is die doel van die departement se veterinêre strategie om hierdie dienste te verbeter. ’n Konsepstrategie is reeds opgestel sodat dit bespreek kan word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot