AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Veeboere kán wêreld red – Allan Savory

“Julle veeboere het die lot van die wêreld in jul hande, en niemand kan dit verander nie – net julle kan,” sê Allan Savory.

Dieregetalle het niks te doen met oorbeweiding nie. Geen wetenskaplike bewyse bestaan dat “korrekte belading” veldagteruitgang stuit nie. Veld word dikwels “oor-rus”, wat grasgehalte verswak, het mnr. Allan Savory, voorsitter van die Savory Instituut, tydens die Merino-wêreldkonferensie op Stellenbosch gesê.

Savory meen deur veebeladings dramaties te verhoog – tot soveel as 900% is al gedoen, en veld intensief vir kort tye soos ’n dag te laat bewei – sal die mensgemaakte verwoestyningsproses in die wêreld omkeer. “Dit is bewys dat drastiese vermeerdering van vee op veld ’n ommekeer in die toestand van die veld teweegbring,” het hy gesê. Die massas vee laat baie meer mis en urine agter en die grond word op ’n natuurlike wyse losgetrap.

Die landbou word uitgekryt as die mees destruktiewe bedryf ter wêreld, en vandaar word sogenaamde drakragte van veldtipes bepaal. Waaisand bedek stede weens mislukkings in die landbou, maar vandag is dit nie moontlik om, soos vroeër tye dorpe en stede te verlaat as dit onleefbaar raak nie.

Stuit agteruitgang nie
“Ons het vandag tegnologie, drakrag-voorskrifte en die brand van veld, maar dit stuit nie die agteruitgang van veld nie. Om gras en bome te plant, stuit die proses ook nie – so wat nou?”

Savory meen oor die eeue heen het massas grasvretende diere grasvelde volgepak en intensief bewei, en geen veldagteruitgang het plaasgevind nie. “Hoekom het grasvretende diere nooit veld ‘oorbewei’ nie?”

Die oplossing volgens hom lê in die holistiese benadering tot beweiding. Dit is ’n komplekse proses, en die natuur is nie iets wat na willekeur aan- en afgeskakel kan word nie. Die probleem is dat geen praktyk ooit amptelik van toepassing gemaak kon word voordat die openbare mening dit nie aanvaar het as korrek nie.

“Julle veeboere het die lot van die wêreld in jul hande, en geen universiteit of organisasie kan dit verander nie – net julle kan,” het Savory gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
-0.5%
Rand - Pond
19.59
-1.0%
Rand - Euro
17.44
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.73
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,645.53
+0.1%
Silwer
18.83
-0.2%
Palladium
2,052.30
-1.0%
Platinum
865.50
+0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
56,738
-0.7%
Alle aandele
63,007
-0.7%
Hulpbronne 10
55,619
-1.2%
Industriële 25
78,718
+0.4%
Finansiële 15
13,883
-1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot