AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9345
5,00
CORN
29 Sep
-
4864
13,00
SOYA
29 Sep
-
9428
67,00
SUNS
29 Sep
-
10160
186,00
WEAT
29 Sep
-
7100
29,00
WMAZ
29 Sep
-
4877
-5,00
YMAZ
29 Sep
-
4831
3,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Veeboere moet hul betyds vir El Ni

Nieteenstaande die die hoë wol- en vleispryse kan dit veeboere loon om kennis te neem van die voorspellings dat 'n El Niño-weerverskynsel op pad is en betyds planne te beraam om die nadelige gevolge daarvan te ontsnap. Dié waarskuwing kom van dr. Louis du Pisani, produksie-adviseur van die Nasionale Wolkwekersvereniging vir die Karoo.

Dr. Du Pisani sê volgens die jongste inligting van die SA Weerburo is daar 'n 80 % kans van November tot einde Maart dat die reënval in die land gemiddeld tot ondergemiddeld gaan wees. Hoewel boere nie paniekbevange moet raak nie, behoort hulle tog rekening te hou met die werklikhede as 'n droogte toeslaan. Sy raad is dat boere nou al oorweeg om alle onproduktiewe diere wat in goeie kondisie is, te bemark. Dit sluit die oudste ooie, of ooie wat oorgeslaan het, hamels en osse in. "Pryse is baie goed en dit is beter om diere eerder nou op 'n geordende wyse te bemark, as om te wag tot verkoopdruk op die mark ontstaan en die vee se kondisie verswak het." Hy raai boere aan om voort te gaan om hul jong diere te paar. "As 'n boer lammers bykry, kan hy 'n plan maak om vir hulle kos in die hande te kry. As daar egter geen lammers is nie, staar hy groter verliese in die gesig deur nie-reproduserende diere aan die lewe te probeer hou." Dr. Du Pisanie meen met die goeie wol- en vleispryse staan boere voor 'n moeilike keuse om hul swakker diere te verkoop. In dié geval sou hy nietemin aanbeveel dat hulle dit ernstig oorweeg om nou soveel moontlik hooivoorraad vir die komende winter op te bou omdat die natuurlike weiding, indien 'n droogte ontstaan, onder druk gaan kom. "Diegene wat egter hul veegetalle laag hou en volgens die aanbevole drakrag boer, sal die vrugte pluk as die reën wegbly," het hy gesê. 15 November 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.03
-1.0%
Rand - Pond
19.46
-0.2%
Rand - Euro
17.39
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,644.82
-0.9%
Silwer
18.59
-1.6%
Palladium
2,135.50
-0.7%
Platinum
849.00
-2.0%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,435
-1.7%
Alle aandele
62,811
-1.6%
Hulpbronne 10
57,403
-0.8%
Industriële 25
77,163
-1.7%
Finansiële 15
13,746
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot