AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Veeboere sal gordel styf moet trek

Hef aan lê voor vir veeboere vanweë duurder produksiekoste, maar die goeie reën wat wyd geval het, is ’n ligpunt.

’n Paar moeilike maande lê vir veeboere voor weens die skielike skerp styging in produksiekoste, sê mnr. Kelvyn Breetzke, hoofbestuurder handel van BKB.

Hy sê verbruikers gaan dit ook aan hulle sak voel. Met die prys van geel mielies wat tot meer as R3800 per ton opgeskiet het en die lae voorraad, het dié pryse reeds na winkelrakke deurgespoel.

“Die duurder prys raak verbruikers, voerkrale en boere. Hoewel BKB die prys van mielieprodukte meer konstant probeer hou is die voorraad uitgeput en moet dit nou teen die heersende hoër pryse gekoop word. Die groot vraag is hoe lank dit gaan duur, aangesien die nuwe seisoen se mielies eers vanaf die einde van Mei beskikbaar gaan wees. Omdat die prys deur vraag en aanbod bepaal word, hoop ons dat die huidige prys net ’n uitskieter is, wat sal afplat sodra die nuwe voorrade beskikbaar kom.”

Verswakking van die rand
Breetzke sê sy grootste kommer is hoe dit mense, wie se stapelvoedsel mielies is, gaan raak. Nóg slegte nuus vir veeboere is dat die verswakking van die rand meegebring het dat die prys van veelekke en kunsmis ook begin styg het.

“ ’n Regstreekse korrelasie bestaan tussen die wisselkoers en die prys van ingevoerde grondstowwe. Wat sake vererger is die hoër dieselprys. Waar dié prys volgens die huidige projeksie teen Mei konstant sou wees, gaan dit waarskynlik met die bykomende brandstofheffing wat verlede maand in die begroting afgekondig is, verder styg. Voeg hierby die prys van krag wat 8% duurder gaan word en die styging in lone, dan beteken dit eenvoudig dat boerdery-insette met ’n dubbele persentasiesyfer gaan styg.”

Breetzke sê die prys wat boere vir vee kry, hou nie tred met die styging in produksiekoste nie. “Veeboere bevind hulle dus in ’n dubbele kosteknyptang en hulle sal hul gordels die volgende paar maande baie stywer moet trek om te oorleef. Een van die ligpunte is dat wydverspreide reëns die afgelope twee weke oor die grootste dele van die land uitgesak het en boere kan na ’n beter winter as ’n jaar gelede uitsien.”       

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.05
-0.3%
Rand - Pond
20.12
-0.1%
Rand - Euro
17.62
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,700.97
-0.7%
Silwer
20.39
-1.3%
Palladium
2,254.04
-0.4%
Platinum
933.00
+0.8%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,093
-0.5%
Alle aandele
65,486
-0.5%
Hulpbronne 10
62,882
-0.6%
Industriële 25
79,542
-0.6%
Finansiële 15
13,985
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot