AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Veeboere se waardetoevoeging geïgnoreer

Beesboerdery in Namibië het die kommerwekkende vlak van 8% winsdaling per jaar oor die afgelope tien jaar bereik, sê mnr. Mecki Schneider.

Die waarde wat boere tot ‘n produk toevoeg, word geïgnoreer of as minderwaardig beskou, het mnr. Mecki Schneider, uittredende voorsitter van die Lewendehaweprodusente-organisasie (LPO), op die LPO-jaarkongres in Windhoek, Namibië, gesê.

Waardetoevoeging in die lewendehawebedryf begin by paringseleksie van vee, gaan deur die produksieproses en eindig by die bemarkbare produk. “Dit is nie ‘n diamant of stuk steenkool of ystererts wat uit die grond gehaal en op die rak lê voordat dit verwerk word nie,” het hy gesê. Skaapboere kry ongeveer 50% van die karkaswaarde in die handel in Suid-Afrika vir die lewendige produk. Die abattoir voeg hoogstens 2% van waarde by. Dit laat 48% waardetoevoeging in die verwerkingsproses en handel oor.

Die produsent voeg dus by verre die meeste waarde binne Namibië toe. Amptenare in die betrokke staatsdepartemente bly egter vashaak by teksboekdefinisies van sogenaamde waardetoevoeging. Hulle noem werkskepping in dieselfde asem, maar dit maak geen sin om die paar honderd werksgeleenthede by kleinvee-abattoirs uit te lig, terwyl duisende werksgeleenthede op boerderyvlak verlore gaan omdat boerdery kwyn nie.

Beesboere is 80% slegter daaraan toe as 10 jaar gelede

Volgens die LPO se koste-produksie-indeks is beesboerdery nóg slegter daaraan toe as skaapboerdery en het die kommerwekkende vlak van 8% winsdaling per jaar oor die afgelope tien jaar bereik. “Dit beteken die beesboer is 80% slegter daaraan toe as tien jaar gelede; andersins moet hy jaarliks 8% doeltreffender wees om dieselfde vlak van besteebare inkomste te handhaaf,” het hy gesê.

Veeboerdery is onder groot finansiële druk en insetkoste styg vinniger as die inkomste. Dit is kommerwekkend dat speenkalf- en karkaspryse die afgelope jare nie met insetkoste tred gehou het nie. Slagpryse het nie noemenswaardig gestyg nie en speenkalfpryse het selfs drasties gedaal toe die uitvoerregulasies dit feitlik onmoontlik gemaak het om uit te voer.

Landbou-inflasie lê ver bo die algemene verbruikersinflasiekoers. Die finansiële druk, droogte en onsekerheid oor uitvoerregulasies plaas ‘n groot las op veeboerdery.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot