AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8985
35,00
CORN
07 Okt
-
4809,2
-8,80
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10600
120,00
WEAT
07 Okt
-
7204
-6,00
WMAZ
07 Okt
-
5046
-14,00
YMAZ
07 Okt
-
4938
-10,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Veediefstal: Deurbraak met sindikaat

Danksy flinke optrede van die polisie en die Vrystaat se RPO is 'n vermeende sindikaat by Bultfontein vasgetrek.

’n Deurbraak van onskatbare waarde vir die bekamping van veediefstal is gister (Maandag, 5 Mei) op die plaas Kwaggahoek van mnr. Tinus Pretorius in die distrik van Bultfontein gemaak.

Polisie-optrede het verhoed dat 120 stuks vee (Santa Gertruide-koeie en -kalwers) van die plaas verwyder is. Vyf vermeende sindkaatlede is tydens die optrede in hegtenis geneem waarby lede van die veediefstaleenhede van Vrede (kapt. Dricus Odendaal) en Heilbron (adj.off. Henry Greeff) asook die Vrystaat se Rooivleisprodusente-organisasie (VS RPO) se veediefstalforum (Isabel Kruger en ook die bestuurder van Optima Afslaers) betrokke was.

Hierdie sindikaat was glo in die verlede betrokke by geleenthede waarby groot getalle beeste op een stadium gesteel is.

Volgens me. Isabel Kruger, voorsitter van die Vrystaat se Rooivleisprodusente-organisasie (VS RPO) se veediefstalforum is hulle optimisties dat hierdie optrede sal lei tot verdere moontlike inghegtenisnemings en die skuldigbevinding van ander verdagtes van sake wat tans nog onopgelos is. "Van die skuldiges wat aangekeer is, is gesiene persone in hul gemeenskappe en die inhegtenisnemings strek sover as Bloemfontein. Na bewering het die sindikaat se operasies in die distrikte van Schweizer-Reneke, Heilbron, Kroonstad, Edenville en Bultfontein plaasgevind. Die verdagtes in die saak sal voorlopig in aanhouding bly en Donderdag (8 Mei) in die hof verskyn."

Die Vrystaat se RPO-veediefstalforum bedank die polisie se veediefstaleenhede vir hul flinke optrede en suksesvolle inhegtenisnemings van die vermeende misdadigers.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
+0.1%
Rand - Pond
20.16
-0.3%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,712.49
-0.0%
Silwer
20.76
+0.5%
Palladium
2,260.50
-0.1%
Platinum
930.50
+0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,193
-0.4%
Alle aandele
65,550
-0.4%
Hulpbronne 10
63,540
+0.4%
Industriële 25
79,336
-0.9%
Finansiële 15
13,969
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot