AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Veediefstal doelgerig gepak

Veediefstal gaan in ’n operasie van twee maande lank met mag en mening deur die SA Polisiediens gepak word.

Veediefstal gaan in ’n operasie van twee maande lank met mag en mening deur die SA Polisiediens gepak word.


Die belangrikste doelwit is die voorkoming van misdaad. Indien dit die verlangde resultate bereik, sal die projek landwyd ingeskakel word by die polisie se landelike beveiligingstrategie.


Nasionale strategie

Volgens brig. Judy le Roux, koordineerder van die nasionale landelike veiligheidstrategie, is dit ’n geïntegreerde operasie waarvoor die totale vermoë van die SAPD ingespan gaan word.


Die nasionale vervolgingsgesag word ook betrek. Die eerste groep reaksiemaglede wat reeds ingevolge die landelike beveiligingstrategie opleiding ondergaan het, sal met dié operasie getoets word. Die operasie gaan in die Vrystaat en Oos-Kaap van stapel gestuur word.

Ná twee maande sal die proses beoordeel word, waarna dit waarskynlik na die res van die land uitgebrei sal word, sê sy. “Die SAPD is absoluut ernstig met landelike beveiliging en ons sien reeds die resultate. Van nou af sal die verskil gemeet kan word.”


Sy sê klagte dat die strategie nie op kantoorvlak uitkom waar dit moet nie, verbaas haar want terugvoer uit gemeenskappe is gunstig. “Ons kan nie aandag gee aan algemene klagte nie.


Bevorder landelike beveiliging

As spesifieke insidente egter onder ons aandag gebring word, kry dit aandag en word planne opgestel om probleme op te los.” Le Roux sê daar is verskeie plekke waar sulke klagte aangemeld kan word en die publiek word aangemoedig om dit te gebruik omdat dit landelike beveiliging bevorder.


Landwye besoeke om die implementering van die veiligheidstrategie te beoordeel, sal teen Maart afgehandel word. Verteenwoordigers van alle rolspelers sal oor die besoeke ingelig word en tydens vergaderings kans kry om hul menings te lug.


Waar probleme voorkom, sal dit tydens besoeke aandag kry, sê sy. Die dokument Identifikasie van Diere kan op die Departement van Landbou se webblad www.daff.gov.za bekyk word. Klik hier om die dokument te besigtig.


Daarin word onder meer die voordele van wettige merke, hoe om ’n identifikasiemerk te registreer en pligte van eienaars bespreek.


6 Februarie 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
-0.8%
Palladium
1,415.66
-0.5%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot