AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Veediefstal: Een verdagte vas, drie vlug

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Alani Janeke
Die polisie op Hertzogville het een van vier verdagtes wat skape op ’n plaas gesteel het, in hegtenis geneem. Die ander drie het in die donker weggekom.

Kapt. Stephen Thakeng, polisiewoordvoerder, sê ’n boer het Dinsdag kort voor middernag die polisie in kennis gestel dat vier onbekende mans skape op sy plaas gesteel het. Twee beamptes het gereageer en ’n 33-jarige verdagte is in hegtenis geneem. Die drie ander verdagtes het van die toneel gevlug.

Tien skape ter waarde van R25 000 is aan die boer terugbesorg. ’n Saak van diefstal en die moontlike besit van gesteelde vee is aanhangig gemaak. Die verdagte sal vandag in die Hertzogville-landdroshof verskyn.

Hertzogville veediefstal
Foto: Verskaf deur SAPD

Die polisie kon wel op dieselfde dag daarin slaag om vyf vermeende veediewe by Vaalwater buite Modimolle in hegtenis te neem.

Brig. Motlafela Mojapelo, polisiewoordvoerder, sê die polisie kon danksy die gemeenskap en die Shambala Welgevonden-reaksie-eenheid vyf verdagte tussen die ouderdom van 39 en 60 vastrek.

Volgens hom het die polisie inligting ontvang oor ’n beoogde rooftog op ’n plaas. Verskeie polisie-eenhede is by ’n operasie betrek. Hulle kon dié rooftog fnuik nadat ’n voertuig wat gepas het by die beskrywing wat die polisie ontvang het, op die Melkrivier-pad opgemerk is.

Die voertuig met die vyf verdagtes daarin is voorgekeer. Twee vuurwapens en toerusting wat gebruik word om by huis in te breek, is in die voertuig gevind.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
979.10
-0.6%
Palladium
1,421.38
-0.1%
Goud
1,976.74
-0.9%
Silwer
23.15
+0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot