AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Veediefstal, ligte strawwe kwel opkomende boere

Die ernstige omvang van veediefstal en die ligte strawwe daarvoor het 'n lang bespreking op die jaarlikse konferensie van die Transkeise Wolkwekersvereniging op Mpeko, naby Umtata, uitgelok.

Mnr. Nqadolo Nceba, wat die punt ingelei het, sê dit wil voorkom of sommige polisielede en die vermeende diewe kop in een mus kan wees. Hy het gewaarsku dat as die polisielede nie hul taak meer toegewyd uitvoer nie, die gemeenskap gedwing sal word om reg in eie hande te neem. Hoewel moeite gedoen word om veediefstalsake aan te meld, is die suksessyfer om die diewe aan die man te bring, volgens hom, baie laag in die deel van die land. "Dit gebeur dikwels dat klagstate net verdwyn en dat die klaers heeltemal te min inspraak het by die tipe straf wat opgelê behoort te word. Dit is onbegryplik dat 'n man wat daaraan skuldig bevind was dat hy 20 skape gesteel het, net ses maande tronkstraf gekry het. Besef die landdros dan nie wat die waarde van 'n skaap is nie," wou mnr. Nceba weet. Hy het ook gesê dit is ironies dat waar borggeld betaal word, die dief die geld verkry het uit die gesteelde vee wat hy reeds verkoop het. Kapt. D.N. Mhlekwe van die Veediefstaleenheid op Umtata het gesê hy stem nie saam dat die polisie laks is as dit by die aankeer van veediewe kom nie. "Die groot probleem is dat vee nie behoorlik geïdentifiseer word en beeste nie gebrandmerk is nie. Klaers kan by die hof aandring op vergoeding vir die skade wat hulle gely het as die oortreder skuldig bevind word. 13 September 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
-0.9%
Rand - Pond
20.15
+0.4%
Rand - Euro
17.63
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.45
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,708.40
-1.1%
Silwer
20.32
-3.5%
Palladium
2,308.32
-0.6%
Platinum
920.76
-1.4%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,357
-0.8%
Alle aandele
65,762
-0.8%
Hulpbronne 10
63,536
-1.6%
Industriële 25
79,744
-0.4%
Finansiële 15
13,981
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot