AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Veediefstal neem af in Gauteng

Die veediefstal in sekere dele van Gauteng, wat boere al vir maande lank kopsere besorg, blyk aan die afneem te wees.

Die veediefstal in sekere dele van Gauteng, wat boere al vir maande lank kopsere besorg, blyk aan die afneem te wees.

Mnr. Thinus Erasmus, voorsitter van die Gauteng Veediefstalforum, sê hy wil groot dank aan die Polisie betuig aangesien dit voorkom of veediefstal in die provinsie aan die afneem is. “Daar is beslis vordering en meer suksesse word aangemeld. Ek dink dit het definitief te doen met die aanstelling van nuwe polisiebeamptes by veediefstaleenhede,” verduidelik Erasmus.

Meer vee teruggevind

Volgens Erasmus is baie gunstige terugvoer van veral veediefstaleenhede in Vereniging en Cullinan gekry tydens ‘n onlangse vergadering. “Dit lyk of die gevalle aan die afneem is en hulle het meer suksesse met die terugvind van diere.”

Erasmus sê die beamptes doen die afgelope tyd ook moeite om by veilings te wees. “Dié tipe sigbaarheid speel ook ‘n groot rol.”

Slagplase

Die Polisie en die forum het glo ook onderneem om slagplase in die provinsie te teiken. “Ons nader hulle en moedig hulle aan om seker te maak hulle weet waar hul diere vandaan kom en of alles rondom die verkryging van die diere wettig is.”

Intussen sê kol. Oosie Oosthuizen, nasionale hoof van die veediefstaleenhede, hy is baie bly oor die vordering wat in Gauteng getoon word. “Ek het lanklaas ‘n oproep van die gemeenskap gekry wat ontevrede is.”

Wat die res van die land betref sê Oosthuizen “ons is maar besig op dié stadium”. Hy sê baie sake kom tans in. “Mens moet onthou soos werkloosheid toeneem soek mense enige ander vorme van inkomste om vir hulself te kan sorg.”

Hy moedig veeboere aan om deurgaans te sorg dat hulle sekurteitsmaatreëls opgeskerp is. Volgens Oosthuizen lê die veediefstalbrandpunte tans veral in die omgewings van Maluti, Harrismith, Amersfoort, Umtata en Uitrecht.

5 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
-0.8%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Maatjie vir n praat Jim
Eks eerlik opreg en het baie liefde wat ek kan bied hou van Kamp buielewe en sommer net rustig te verkeer
Soek geselskap
Ek hou van gesels Ek is eerlik en opreg. Ek hou van die natuur. Ek hou van diere. Ek hou daarvan om na myself om te sien.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot