AFGRI
BEAN
07 Feb
-
9885
16,00
CORN
07 Feb
-
4639
28,00
SOYA
07 Feb
-
8750
-38,00
SUNS
07 Feb
-
10130
-10,00
WEAT
07 Feb
-
6814
47,00
WMAZ
07 Feb
-
4289
-22,00
YMAZ
07 Feb
-
4425
-19,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Veediefstal neem met 8,2% af

Veediefstal het in die afgelope boekjaar met 8,2% afgeneem, maar die polisie is nie tevrede met die situasie nie.

Veediefstal het in die afgelope boekjaar met 8,2% afgeneem, maar die polisie is nie tevrede met die situasie nie.


Mnr. Nathi Mthethwa, die Minister van Polisie, sê sedert 2008 was hulle erg bekommerd oor die styging in veediefstal.


Dit is as deel van die land se misdaadstatistiek Donderdag (8 September 2011) in Pretoria bekend gemaak.


“Terwyl ons bly is dat daar ’n daling van 8,2% in die aantal aangemelde veediefstalsake is gedurende die afgelope boekjaar, is ons steeds nie gelukkig met die situasie nie,” aldus Mthethwa.


Aanmelding

Hy sê die syfers is steeds te hoog en die polisie wil seker maak die daling is nie bloot omdat veediefstalle minder aangemeld word nie. Hy sê ná die bekendstelling van die Landelike Beveiligingstrategie vroeër vanjaar moet die veiligheidsdienste nou seker maak dat hulle plaaswerkers, kommersiële en kleinboere betrek by die beveiliging van landelike gebiede.


Mthethwa sê boere, plaaswerkers en plaasbewoners bly steeds maklike teikens vir misdadigers. Landelike polisiekantore is ook baie keer vir groot gebiede verantwoordelik, wat hul werk bemoeilik.


Moordsyfer daal

Intussen het die moordsyfer in die land met 6,5% gedaal. Tydens die 2010/’11 boekjaar is 15 940 moorde aangemeld. Mthethwa sê die statistiek wat oor moorde aangemeld word, is die mees betroubare syfer van misdaadstatistiek.


Hy sê hoewel die jongste misdaadstatistiek aandui dat misdaad aan ’t afneem is, is die syfers tans ’n aanmoediging om harder te werk om misdaad hok te slaan.


8 September 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.58
+0.4%
Rand - Pond
21.18
+0.3%
Rand - Euro
18.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.21
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Platinum
972.03
-0.2%
Palladium
1,648.06
+3.1%
Goud
1,869.04
+0.1%
Silwer
22.13
-0.6%
Brent-ruolie
80.99
+1.3%
Top-40
73,434
-0.1%
Alle aandele
79,534
-0.1%
Hulpbronne 10
74,594
+0.7%
Industriële 25
102,656
-0.5%
Finansiële 15
16,333
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en soekend
Ek is lewenslustig en vriendelik hulpvaardig hou van die buite lewe kamp bosveld see en sport is n goeie luisteraar
Plat op aarde boeremeisie opsoek na liefde
Ek het 'n hart van goud, mal oor diere, het' n liefde vir kinders, hou van kosmaak, bak, visvang, naweke weg ens.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot