AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

'Veediefstal ook bedryf se skuld'

Lede van die veebedryf wat nie wetgewing nakom en hul vee merk nie, dra by tot die voorkoms van veediefstal.

Die hoë voorkoms van veediefstal kan ook voor die deur van die veebedryf gelê word.

Mnr. Jaco Maré, voorsitter van die nasionale forum vir die voorkoming van veediefstal, sê die uitwerking van veediefstal op die volhoubaarheid van veeboerdery is baie ernstig in die meeste provinsies.

Gemiddeld 30 000 veediefstalsake bedrae van altesaam R750 miljoen per jaar is die afgelope vyf jaar aangemeld. “Met so baie geld uit jou beursie, is dit verstaanbaar dat produsente ’n gevoel van magteloosheid ervaar en soms wonder of hulle moet voortgaan om te boer,” sê hy.

Volgens hom gee die grootste deel van die veehandel nie gehoor aan die bepalings van die Wet op die Identifikasie van Diere en die Wet op Veediefstal, wat beweging beheer nie, en voldoen dus nie aan die basiese vereistes om veediefstal te bekamp nie.

“Hierdie euwel het ’n verlammende uitwerking op sowel die kommersiële as die opkomende boere in die land. Die veediefstaleenhede kan dié misdaad nie alleen bestry nie en lede van die veebedryf wat nie die betrokke wetgewing nakom en hul vee merk nie, dra by tot die voorkoms van die diefstal.”

In die tydperk 1 April 2013 tot 31 Maart 2014 is altesaam 56 954 beeste met ’n waarde van R592 321 600 as gesteel aangemeld. Daarvan is 22 070 teruggevind, wat beteken dat 34 884 beeste met ’n waarde van R363 793 600 verlore gegaan het.

In die geval van skape is 79 713 skape van altesaam R135 512 100  in dié verslag tydperk gesteel. Altesaam 16 663 hiervan is teruggevind. Die totale verlies was dus 63 050 skape met ’n waarde van R107 185 000.

Wat bokke betref is 34 988 (altesaam R68 226 600) in dieselfde tydperk gesteel. Hiervan is 10 600 teruggevind, dus was daar ‘n verlies van 24 388 bokke met ’n kontantwaarde van R47 556 600.

Die volgende tien polisiekantore is as brandpunt-gebiede uitgewys: Maluti in die Oos-Kaap, Ladysmith in KwaZulu-Natal, Qumbu in die Oos-Kaap, Bulwer in KwaZulu-Natal, Mthatha in die Oos-Kaap, Sulenkama in die Oos-kaap, Amersfoort in Mpumalanga, Utrecht in KwaZulu-Natal, Bergville in KwaZulu-Natal en Harrismith in die Vrystaat.

Maré het ’n beroep gedoen dat produsente alle vee ingevolge die wet met ’n tatoeëer- of brandmerk merk, volledige rekord van alle identifikasiedokumente en verwyderingsertifikate asook veeregister byhou, alle veediefstalvoorvalle onmiddellik by die polisie aanmeld , en aktief by ondersoeke in die bekamping van veediefstal betrokke raak.

Klik net op aangehegte grafika om te vergroot.

veediefstal

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
979.10
-0.6%
Palladium
1,421.38
-0.1%
Goud
1,976.74
-0.9%
Silwer
23.15
+0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot