AFGRI
BEAN
02 Des
-
9382
17,00
CORN
02 Des
-
4577
32,00
SOYA
02 Des
-
10700
100,00
SUNS
02 Des
-
10822
-64,00
WEAT
02 Des
-
6836,6
-40,40
WMAZ
02 Des
-
5085,2
-41,80
YMAZ
02 Des
-
4946
-20,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Veediefstal: Probleem in Bothaville

Boere in die Bothaville-distrik loop ten minste een keer elke twee weke onder veediewe deur en raak keelvol daarvoor.

Boere in die Bothaville-distrik loop ten minste een keer elke twee weke onder veediewe deur en raak keelvol daarvoor.


Mnr. Rudolf van der Berg sê hy boer al 51 jaar op sy plaas sowat 3 km buite die dorp, en sy vee word gemiddeld drie keer per jaar gesteel.


“Soms verloor jy tot 10% van jou skaapomset in ‘n jaar,” vertel hy. Die afgelope naweek is 75 dragtige ooie by Van der Berg gesteel, maar hy sê met behulp van Vrystaat Landbou se plaaslike veiligheidskomitee is die vee teruggevind. Boere in die omgewing vermoed dis ‘n sindikaat se handewerk.


Verdagte oproepe

Van der Berg sê hy het Saterdagnag (2 Julie) rondom middernag besef die skape is weg, en met behulp van die veiligheidskomitee het hulle die omliggende gebied gepartoleer.


Rondom 03:00 die oggend het hulle die skape op sy buurman se plaas gevind, waar die diere gelaat is sodat iemand hulle kon oplaai.


Hy en sy gesin kon verlede week agterkom dat vreemde voertuie by die plaas verbygery het, en hulle het in die middel van die nag oproepe ontvang met niemand wat aan die anderkant van die lyn gepraat het nie.


Altyd iemand op die plaas

Volgens Van der Berg sorg hy en sy gesin dat daar altyd iemand op die plaas is om ‘n ogie oor sake te hou.


“ ’n Jaar gelede het ons almal vir die dag Nampo toe gegaan, en toe ons terugkom, is 45 skape gesteel. Dié slag was ons egter nie so gelukkig om die diere te kon terugkry nie.”.


Die Van der Berg’s het geleer dat hulle hulle diere in die nag moet toesluit, maar nou slaan die diewe deur die dag toe.


Veediefstal nou krisis

Die plaas het voorheen aan Van der Berg se pa behoort, en hy sê veediefstal was nog altyd ‘n probleem, “maar nou raak dit ‘n krisis – vir die hele distrik”.


Die plaas is naby aan die teerpad geleë. Van der Berg vertel hy het verlede maand een nag wakker geword van ‘n vragmotor se klap wat in die teerpad oopgeslaan is.


“Die veediewe is seker deur iemand agtervolg, en het dit agtergekom. Hulle het net daar, in die middel van die pad gestop, die beeste wat gesteel is afgelaai, en weggejaag. Ons het die 14 speenkalwers die volgende oggend in ons mielies gevind.”


* Wat is vir jou 'n belangriker kwessie - veediefstal of renosterstropery? Stem hier.


5 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.58
-0.4%
Rand - Euro
18.49
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.97
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.8%
Goud
1,800.63
-0.1%
Silwer
22.74
-0.1%
Palladium
1,920.00
-1.3%
Platinum
1,040.50
-0.4%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,234
-0.9%
Alle aandele
74,331
-0.9%
Hulpbronne 10
74,399
-2.1%
Industriële 25
91,782
-0.4%
Finansiële 15
15,231
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
See,Bosveld en Kamp
My geloof is vir my baie belangrik, is spontaan, het ñ goeie sin vir humor. Reik uit na mede gelowiges en minder bevoorregtes. Ek is ñ baie liefdevolle persoon.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot