AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Veediefstal steeds erg in Gauteng

Hoewel Vereeniging se veediefstal-eenheid hulle goed van hul taak kwyt, meen Gautengse boere dit vind steeds te dikwels plaas.

Hoewel Vereeniging se veediefstal-eenheid hulle goed van hul taak kwyt, meen Gautengse boere dit vind steeds te dikwels in die provinsie plaas. Mnr. Freek Thomlinson, hoofbestuurder van Agri Gauteng, sê hulle het verlede jaar groot probleme in die provinsie ondervind.


“Die steel van skape het begin afneem, maar die diefstal van beeste het kwaai toegeneem. Wat ons syfers ook onnatuurlik hoog laat styg het, is die inlywing van die Merafong City-munisipaliteit by Gauteng”, vertel Thomlinson.


Die Fochville-distrik

Volgens Thomlinson was daar ’n groot afname in veediefstal in die distrik Fochville nadat die staat onwettige slaghuise in die distrik gesluit het. “Die sogenaamde buy and braais is gesluit en die praktyke van begrafnisondernemers is ook stopgesit. Die vernietiging van daardie mark het baie gunstige resultate gehad.”


Voorheen sou veediewe diere in die omgewing steel en deur die nag vir tot 60 km aanjaag na die distrikte van Ennerdale en Lawley, waar hulle dan geslag sou word. Die diere moes soms ook baie ontberings verduur, met van hul hakskene of voorbene wat afgekap is.


Afname nasionaal

Intussen sê kol. Oosie Oosthuizen, die nasionale hoof van veediefstaleenhede, hulle ervaar dat veediefstal landwyd aan die afneem is.


“Dit het mooi afgeneem in Gauteng en Vereeniging se veediefstal-eenheid funksioneer nou volwaardig. Ons ervaar nie meer brandpunte in Gauteng nie”, aldus Oosthuizen.


Hy kon tydens ’n onlangse vergadering oor veediefstal nie die jongste amptelike statistieke daaroor aan die georganiseerde landbou bekend maak nie, aangesien mnr. Ntahi Mthethwa, Minister van Polisie, dit tydens die bekendmaking van die jaarlikse misdaadverslag moet aankondig.


27 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot