AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Veediefstalsyfers bevestig boere se agterstand

Veediefstal het van 1994 tot 2000 aanhou styg, maar volgens statistiek van die Suid-Afrikaanse Polisiediens is dit sedertdien besig om te daal. Dié neiging is deur die Nasionale Veediefstalkomitee verwelkom. Die komitee is egter terselfdertyd bekommerd dat boere "weens verskeie frustrasies dalk nie meer alle veediefstalsake aanmeld nie".

Volgens amptelike syfers het die aantal gesteelde beeste van 2000 tot 2001 met 13 % gedaal. Suksesvolle terugvindings van gesteelde beeste het egter met sowat 4 % gedaal. In dieselfde tyd is 26 % minder kleinvee gesteel.

'n Totaal van 46 203 beeste is in 1995 gesteel. Dié getal het tot 76 476 in 2000 geklim. In 2001 het dit teruggesak tot 67 541. In 1995 is meer as 50 % (23 740) gesteelde beeste teruggevind, in 2000 is 43,8 % (33 477) en in 2001 net 40,1 % (27 111).

Skaap- en bokdiefstal het dieselfde neiging getoon, met 109 455 wat in 1995 gesteel is en 139 619 in 2000. Daarna het dit gedaal tot 110 319. Die suksesvolle terugvindings het in dieselfde tye gestyg van onderskeidelik 22,7 % en 22,9 % in 1995 en 2000 tot 25,5 % verlede jaar.

In 2000 is in die eerste ses maande van die jaar 37 303 beeste gesteel, waarvan 16 562 (44,3 %) teruggevind is. Dieselfde tyd verlede jaar is 34 229 gesteel, waarvan 13 552 (39,5 %) teruggevind is. Van Januarie tot Junie vanjaar is 33 976 gesteel, waarvan 12 775 (37,6 %) teruggevind is.

Die komitee meld in sy jongste verslag dat veediefstal "hoofsaaklik 'n Afrika-probleem" is met 'n omvang van R300 miljoen per jaar. Dit beteken die Suid-Afrikaanse rooivleisboer het 'n verdere agterstand benewens die ongelyke internasionale speelveld waar hulle teen subsidies en uitvoerinsentiewe moet meeding.

Mnr. Eppie Nel, die Rooivleisprodusente-organisasie se verteenwoordiger in die komitee, sê hy is bekommerd dat die owerheid nie die probleem van veediefstal in dieselfde ernstige lig as sommige ander misdade sien nie. "Die implikasies van veediefstal moet vir opkomende boere uitgespel word."

Daar is ernstige probleme met die aanhoor van veediefstalsake en borgtog word te maklik aan veediewe toegestaan. In dié verband is 'n deurbraak in KwaZulu-Natal gemaak ná die provinsiale direkteur van openbare vervolging aanklaers beveel het om borgtog teen te staan in sake waarby vyf of meer beeste of tien of meer kleinvee betrokke is. Dieselfde geld sindikaatbedrywighede.

4 Oktober 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat op soek is na pasmaat om leemte te vul. te vul
Ek is eerlik en is gelykmatig in persoonlikheid. Hou van lag en sal nooit afbrekend teenoor iemand optree nie. Hou van goeie eerlike gesprekke.
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot