AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Veediefstalverdagtes in NW gaan om borgtog aansoek doen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Vragmotor wat met die diefstal verbind word en 18 beeste vervoer het, is deur die polisie voorgekeer. Die bestuurder van die vragmotor kon nie verduidelik waar die beeste vandaan kom nie. Foto: Verskaf deur SAPD
’n Vragmotor wat met die diefstal verbind word en 18 beeste vervoer het, is deur die polisie voorgekeer. Die bestuurder van die vragmotor kon nie verduidelik waar die beeste vandaan kom nie. Foto: Verskaf deur SAPD
Die sewe verdagtes wat voorlopig op onder meer vyf aanklagte van veediefstal ter waarde van R500 000 in die Molopo-landdroshof op Lichtenburg verskyn, beoog om aansoek te doen om borgtog.

Die verdagtes – mnre. Willem Petrus Boshoff (46), Carel Stephan Wallis (47), Ntlhothana Motswabangwe (33), Rapula Letsapa (25), Johannes Wessel (49), Simon Wessel (47) en me. Janine Hill (50) – is in aanhouding sedert hulle op 10 November in hegtenis geneem is nadat gesteelde vee ter waarde van R500 000 in hul besit gevind is.

Luidens ’n verklaring deur die nasionale vervolgingsgesag is die verdagtes in hegtenis geneem nadat ’n boer onraad vermoed het toe hy ’n vragmotor en bakkie opmerk wat lewende hawe vervoer. Hy het dié verdagte bedrywighede onder die aandag van ander boere in die omgewing van Ottoshoop gebring.

Die verdagte bakkie is op die plaas Koenlambrechts tussen Mahikeng en Lichtenburg opgespoor. Die polisie is in kennis gestel en die verdagtes is in hegtenis geneem toe hulle die plaas met nege beeste agterop die bakkie probeer verlaat.

’n Vragmotor wat met die diefstal verbind word en 18 beeste vervoer het, is deur die polisie voorgekeer. Die bestuurder van die vragmotor kon nie verduidelik waar die beeste vandaan kom nie. Verdere ondersoek het die polisie na die plaas Windheuwel gelei waar op 14 vermoedelik gesteelde beeste afgekom is. Danksy ’n gesamentlike operasie tussen boere en die polisie is 42 vermoedelik gesteelde beeste opgespoor.

* Die hofverskyning is tot môre uitgestel.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.10
+0.4%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.16
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek
Baie liefde .omgee. eerlikheid en hou van die bos .braai .kuier om n vuur en hou van aĺl black rugby
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot