AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Veediewe palm dragtige ooie in

Dragtige ooie was die afgelope naweek die teiken van veediewe toe 41 ooie op die plaas Cyferfontein, tussen Brandfort en Bultfontein, gesteel is.

Altesame 23 van die ooie is teruggevind, en die Polisie vermoed dat die ander 18 moontlik in die omgewing ronddwaal.

Kapt. Steve Roets, woordvoerder vir die Polisie, sê die diere wat teruggevind is, was almal vasgebind in ’n ghwarrie op ’n buurman se plaas, Grasslands, naby Brandfort. Hy sê hulle vermoed die ander is nog in die omgewing omdat hulle nêrens op die toneel op Cyferfontein of die buurplaas voertuigspore gevind het wat aandui dat die diere opgelaai is nie.

SMS-stelsel
Boere in die omgewing het ’n sms-stelsel waarmee hulle mekaar van moontlike misdade of rondlopervee in kennis stel. Die eienaar van Grasslands het dié sms-ketting geaktiveer toe hy die skape op sy plaas gewaar, en mnr. Ruhan Maree het die diere as syne geïdentifiseer.

’n Onstelde Maree vertel dat sy diere 25 kilometer dorp toe aangejaag is. “Ek skat my skade so rondom R30 000. Vyf van die vermiste ooie het tweelinge verwag, terwyl van die ander eenlinge verwag het of nog nie gedek was nie.”

Algemeen

Maree sê veediefstal kom van tyd tot tyd in die omgewing voor, maar dit was die eerste keer in ’n lang tyd wat veediewe op sy plaas toegeslaan het. Roets sê die Polisie het die plek gevind waar die diewe die draad geknip het, en die voorval word tans ondersoek.

Kol. Oosie Oosthuizen, hoof van veediefstaleenhede in die land, sê die voorkoms van veediefstal het ’n “redelik konstante vlak bereik. In sommige dele is ’n styging aangeteken, en in ander ’n daling, maar nêrens is dit besig om soos ’n veldbrand weg te hardloop nie.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
979.10
-0.6%
Palladium
1,421.38
-0.1%
Goud
1,976.74
-0.9%
Silwer
23.15
+0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot