AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Veegesondheid is 'soos om tande te borsel’

Boere wag gewoonlik tot hul vee siek is. Dan probeer hulle die diere self dokter en as dit laat is, sê ’n veearts.

Dit is beter om gesonde diere gesond te probeer hou as om siek diere gesond te probeer maak, het dr. Dave Midgley, veearts en veekonsultant, op die Landboukorrels-boeredag naby Cullinan gesê.

“Voorkomende dieregesondheid is soos om jou tande te borsel, want dit voorkom gaatjies óf om jou voertuig tydig te diens om dit padwaardig te hou. Boere wag gewoonlik tot hul vee siek is. Dan probeer hulle die diere self dokter en as dit laat is, laat kom hulle die veearts. As die veearts dan niks regkry nie, is hy ’n slegte veearts.”

Hy sê die ideaal is dat koeie vroeg kalf, want die baarmoeder het 42 dae nodig om te herstel. Daar moet ook skoon en higiënies gewerk word om besmetting van die baarmoeder te probeer voorkom. As die koeie vroeg kalf, verbeter dit die volgende kalfpersentasie.

Dr. Hinner Köster, direkteur van Animate Animal Health, het gesê dit is belangrik dat koeie in ’n redelike kondisie moet wees as hulle kalf, anders sal die jong kalf te min melk kry vir goeie, gesonde groei en sal dit langer duur voor die koei weer dragtig word.

Volgens hom is dit goedkoper om ’n droë, dragtige koei se kondisie deur die winter te handhaaf as sy nie ’n kalf het nie as om haar terug te kry na optimale kondisie wanneer sy teen die einde van die winter gekalf het.

“Speenkalfprodusente wil probeer spaar op ’n lekaanvulling in die winter, maar die koste weens die verlies aan produksie en reproduksie weens suboptimale liggaamskondisie aan die einde van die winter is heelwat meer as die koste van ’n goeie lek om die koeie se kondisie te handhaaf.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons sien
Ek lewe vir die buitelewe en die bos. Ek hou van jag, visvang, herlaai en skiet. My uitkyk op die lewe is om altyd eerlik te wees. Ek geniet intelligente geselskap.
Ek wil weer in liefde glo
Ek is energiek, spontaan, lewenslustig, positiewe uitkyk op die lewe. Hou van buite lewe. Ek is ñ mense mens en is gek oor diere. Ek is saf van geaardheid maar baie ferm in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot