AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4411
22,00
SOYA
24 Mrt
-
8125
-98,00
SUNS
24 Mrt
-
8680
-175,00
WEAT
24 Mrt
-
6350
31,00
WMAZ
24 Mrt
-
3950
62,00
YMAZ
24 Mrt
-
3976
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Veegesondheid ‘n voorkeur

Dieregesondheid is ‘n voorkeur vir die Regering, veral omdat klimaatsverandering tot die uitbraak van nuwe peste en siektes gelei het, sê dr. Pieter Mulder.

Dieregesondheid is ‘n voorkeur vir die Regering, veral omdat klimaatsverandering tot die uitbraak van nuwe peste en siektes gelei het, wat andersins nie die geval sou wees nie, sê dr. Pieter Mulder, adjunk-minister van Landbou, Bosbou en Visserye.

Luidens ‘n verklaring het hy dié opmerking tydens die OIE (Office International des Epizooties) se nasionale raadseminaar in Kempton Park gemaak. Die organisasie is verantwoordelik vir die verbetering van dieregesondheid wêreldwyd, en Suid-Afrika was een van die stigterslede in 1924.

Miljoene vir navorsing

Volgens Mulder is dieregesondheid belangrik, aangesien diere ‘n groot bron van voedsel vir die mens is. Derhalwe het die Regering ‘n bedrag van R205 miljoen bewillig vir navorsing en ontwikkeling van hoë gehalte veeartsenykundige produkte deur middel van die Landbounavorsingsraad (LNR).


“Afrikalande het nodig om saam te staan om hoë gehalte veeartsenykundige medisyne te produseer, wat die behoeftes van die Afrika-kontinent kan aanspreek”, lui die verklaring.

Groeiende bevolking

Die menslike bevolking het sedert 1960 verdubbel, wat ‘n verhoogde aanvraag na vleis, melk en vis gaan veroorsaak, wat weer gevare vir verbruikers kan inhou. Dit kan lei tot verhoogde infeksies rakende dieresiektes onder mense, derhalwe is toegang tot hoë gehalte veeartsenykundige baie nodig.

Volgens Mulder plaas dit ‘n groot verantwoordelikheid op die OIE om te sorg dat die medisyne wat geproduseer word vir registrasie, goedkoper is sodat boere dit kan bekostig. Opleiding oor die juiste gebruik van die medisyne is ook nodig.

26 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.5%
Rand - Pond
22.27
-0.2%
Rand - Euro
19.59
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.12
-0.2%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Platinum
984.67
0.0%
Palladium
1,408.81
-1.0%
Goud
1,990.94
-0.2%
Silwer
23.16
+0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,317
-1.1%
Alle aandele
74,796
-1.0%
Hulpbronne 10
63,939
-1.9%
Industriële 25
102,077
-0.6%
Finansiële 15
15,236
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees my Hoofstuk en ek jou Voorblad
Humoristies , Gemaklik , Openlik , Romanties , Eerlik , Sosiaal , Stout , Stuitig , Opreg , Hou van Buitelewe , Gelowig , Hardwerkend , Lojaal , Reguit , Opsoek na Lewensmaat...
Waarna soek jy
Hoekom is mense hier en kan aanlyn vir jou die antwoord wees Kom ons kyk, en nou kan mense in die boere taal gesels
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot