AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Veekopers gewaarsku oor miltsiekte

Weens die voorkoms van miltsiekte op die grens van Botswana en Noordwes, word voerkraaleienaars gewaarsku om nie goedertrou vee uit dié geweste te koop nie, sê mnr. Dave Ford, hoof uitvoerende beampte van die SA Voerkraalvereniging. Net as wettige bewys gelewer kan word dat diere in die voorafgaande twaalf maande teen miltsiekte ingeënt is, kan dit as veilig beskou word om hulle te koop.

Die omgewing by Ramatlabama -- die grenspos op pad tussen Mafikeng en Gabarone -- was onlangs in kwarantyn ná vyf beeste weens miltsiekte gevrek het en ál die diere in die omgewing daarteen ingeënt is.

Die jongste uitbreking is by Miga, sowat 20 kilometer van Ramatlabama aan die Suid-Afrikaanse kant van die grens, waar 'n boerbok weens dié siekte gevrek het. Ál die diere in die omgewing is reeds ingeënt en 'n kwarantyn is van krag. Gerugte dat iemand dood is ná hy/sy waarskynlik vleis van die gevrekte dier geëet het, kon nie bevestig word nie.

Dr. W. Giesecke, direkteur: veeartsenydiens in Noordwes, sê ernstige probleme word ondervind met veral smouse wat diere of dierlike produkte vryelik in die gebied en oor die grens neem. Hulle kan nie dié vee se entstatus bewys nie. Miltsiekte is endemies aan Afrika en eienaars is wetlik verplig om hul diere een keer elke twaalf maande teen dié siekte in te ent en volledige rekord van hul inentingsprogram te hou. Tans kos die entstof R0,70 per bees.

Boere, agente en smouse wat oningeënte diere aan voerkrale voorsien, besef nie hoe groot die risiko is wat hulle neem nie, sê mnr. Ford.

13 Desember 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot