AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Veewagter ‘verdwyn’ saam met gesteelde skape

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Van die skape wat gesteel is. Hulle is uitkenbaar aan die ligpienk oorplaatjies in hul linkeroor en ’n tatoeëermerk in die regteroor. Foto: Verskaf
Van die skape wat gesteel is. Hulle is uitkenbaar aan die ligpienk oorplaatjies in hul linkeroor en ’n tatoeëermerk in die regteroor. Foto: Verskaf
’n Boer van Wolvenfontein, noord van Pretoria, wat aanvanklik gevrees het vir die veiligheid van sy veewagter nadat hy verdwyn het op dieselfde dag as wat 14 dragtige ooie gesteel is, moes tot sy ontnugtering besef dat die veewagter die hoofverdagte in die veediefstal is.

“Ek het eers gedink die mense wat my skape gesteel het, het my veewagter ontvoer aangesien dit gelyk het of niks uit sy huis weg was nie. Ek het dadelik ’n saak by die Pretoria-Noord-polisiekantoor aanhangig gemaak en self ook begin ondersoek doen om uit te vind of iemand hom êrens gewaar het. Ek het die ergste verwag.”

’n Deegliker ondersoek het egter getoon dat daar wel sekere huisraad uit die veewagter se huis verwyder is, en informante het aan Van Wyk gesê sy veewagter is met die 14 skape weg.

skaap, veediefstal, identifikasiemer
Die diere-identifikasiemerk van mnr. Chris van Wyk van Wolvenfontein, noord van Pretoria. Altesaam 14 van sy dragtige ooie het saam met sy veewagter tydens ’n veediefstal-voorval verdwyn. Foto: Verskaf

“Op hierdie stadium soek ons na ’n swart Chinese bakkie, vermoedelik ’n GWM, met die letters C, O en M op die agterbuffer, wat die skape opgelaai het,” sê Van Wyk.

Saam met die dragtige ooie, wat ’n gemengde kudde van swartkop en wit Dorpers is, is Van Wyk se stoetram ook gesteel. 

Hy het gevra dat medeboere en afslaers op die uitkyk moet wees vir sy skape.

Die ooie het almal pienk oorplaatjies in die linkeroor, terwyl die ram ’n ligblou oorplaatjie het. Elkeen se regteroor het ook ’n tatoeëermerk in met die letters C V en ’n omgedraaide D.

Van Wyk an gekontak word by 079 815 7598.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot