AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Veiligheid met radio's opgeskerp

Twee boereverenigings van Limpopo en die Noord-Kaap het onlangs radiotoerusting ontvang om veiligheid in die provinsies op te skerp.

Twee boereverenigings van Limpopo en die Noord-Kaap het onlangs radiotoerusting ontvang om veiligheid in dié provinsies op te skerp.


Luidens ’n verklaring het die Agri Securitas Trustfonds geld beskikbaar gestel vir die oprigting van ’n radio-kommunikasienetwerk, wat die beveiliging van sowat 720 boere en 6 500 plaaswerkers in die gebied ’n hupstoot sal gee.


Mnr. Japie Grobler, voorsitter van die Agri Securitas Trustfonds, sê die landelike beveiligingsplan vir die Lephalale-gebied maak voorsiening vir ’n Landelike Veiligheidsforum, waarvolgens ’n gesamentlike krisisbeheersentrum en operasionele sentrum op die been gebring is.


Die forum se werksaamhede ondersteun die polisie in dié omgewing se werksaamhede. Die nuwe kommunikasienetwerk sal die gemeenskap in staat stel om vinnig te reageer op noodoproepe wat verband hou met plaasaanvalle, vee- en wilddiefstal en selfs renosterstropery. Die gebied is ongeveer 19 000 km² groot.


Beter kommunikasie op Van Zylsrys

Die radiotoerusting wat aan die Van Zylsrus-boerevereniging in die Noord-Kaap geskenk is, sal die plaaslike polisie in staat stel om met boere in die gebied te kommunikeer.


Die polisie in die distrik het nie die nodige radiotoerusting om met die boerderygemeenskap te kommunikeer nie.


“Goeie werksverhoudinge bestaan tussen die boerderygemeenskap en die polisie. Daarom het die Trustfonds radio’s aan die landbouvereniging beskikbaar gestel vir aanwending deur die polisie om met boere te kan kommunikeer.


"Die gebied grens aan Botswana en veediefstal, asook die diefstal van koper, kom gereeld voor”, lui die verklaring.


13 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
-1.1%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,797.73
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,963.22
+1.7%
Platinum
1,030.76
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot