AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Veldbrand eis 350 beeste by Queenstown

Altesaam 350 beeste en 40 skape is in ’n veldbrand dood wat oor sowat 40 000 ha en 25 plase in die Noordoos-Kaap gewoed het.

’n Spoor van verwoesting is gesaai in ’n wegholveldbrand wat op 9 September in die Penhoekpas tussen Jamestown en Queenstown ontstaan het.

Altesaam 350 beeste en 40 skape is in die brand dood wat oor sowat 40 000 hektaar en 25 plase vanaf Dordrecht tot by Molteno gestrek het. Die beeste wat doodgebrand het, was almal op mnr. Dave Osborne, ’n bekende varkboer van Queenstown se plaas, Snowden. Die skape het aan mnr. Robby Stretton van die plaas Buffelsfontein behoort, wat ook ’n pakhuis met voer verloor het. Die skade word op meer as as R2,5 miljoen beraam.

Mnr. Johan Wege van die plaas Murralfontein en bestuurslid van Agri Oos-Kaap, het aan Landbouweekblad gesê ondanks die beste brandbane wat vanjaar deur die boere gemaak is, het die brand in ’n oogwink oor die nasionale pad gespring. Sanral het boere vanjaar verbied om voorbrand op sý gedeelte van die padreserwes te maak.

Wege sê sowat 3 000 ha van sy veld is afgebrand en nou moet hy nou sowat 400 beeste en 1 200 skaap op die orige 1 200 hektaar wat hy besit,  aanhou. “Ek was nie op die plaas toe die brand uitgebreek het nie, maar die werkers was ongelooflik en het my vee betyds uitgekry. Binne minute nadat die brand ontstaan het, het boere van al die omliggende distrikte hulle opwagting begin maak om te kom help.”

Op ’n vergadering wat op Birdsriver gehou is, is ’n werksgroep gestig om met Sanral, wat nie die vergadering bygewoon nie, samesprekings te voer en te vra vir ’n spesiale vergunning om volgende jaar op die N6 tussen die onder- en bokant van die Penhoekpas in die padreserwe voorbrande te maak. Sowat 55 boere wat almal lid van hulle onderskeie brandbestryding-verenigings is, het die vergadering bygewoon. “Ons was teleurgesteld dat niemand van die Chris Hani Munisipaliteit die vergadering bygewoon het nie. Die gees van die boere is egter baie goed en terwyl ek met jou praat het hier ’n paar druppels reën uitgesak,” het Wege gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.23
-0.2%
Rand - Pond
21.34
-0.2%
Rand - Euro
18.73
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.23
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin oor
Wat skryf ek nou hier? Leer my eerder ken besluit self. Ek is wel n omgee mens en hou van bederf.
Plain Jane
Oor die onnodige drama, wil net die lewe geniet. Goeie hart en weet wat ek uit die lewe wil he 😊
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot