AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

'Veldbrand van hoop' is nodig

Een van die land se voorste sakemanne het 'n uitdaging aan die boeregemeenskap gerig om daadwerklik te probeer om 'n psige van hoop in die landbou te vestig.

Mnr. Brand Pretorius, hoof uitvoerende beampte van McCarthy Retail, het op die NWKV-kongres in Port Elizabeth gesê in die Suid-Afrika van vandag het hoop 'n skaars produk geword. "Het ons nie ons vermoë verloor om te droom nie? 'n Veldbrand van hoop is nodig om die psige van Suid-Afrikaners dramaties te help verbeter. Dit sal die hele land verander."

Om dié ingesteldheid te vestig, is een van die moeilikste boodskappe vir landbouleiers om te verkondig, maar beslis die belangrikste. "Ons moenie ons probleme ingoreer nie, maar die krag van hoop is ongelooflik. U as boere is elke dag in die posisie om op die landbouterrein 'n verskil te maak, maar dit sal van u 'n ingesteldheid verg, 'n opsetlike proses om positief te wees. As jy aksie neem, begin vrese verwater."

Mnr. Pretorius het gesê Suid-Afrikaners moet ophou weerstand bied teen verandering. "Dit is die prys vir oorlewing. Ons ly aan selektiewe nostalgie, ons onthou net wat ons wil uit die ou Suid-Afria. Die nuwe Suid-Afrika is nie 'n gebeurtenis nie, dit is 'n proses. Dit 'n groot uitdaging, want ons moet in 'n nuwe wêreld herskep word en terselfdertyd met wêreldklas-doeltreffendheid presteer. Dit is ingewikkeld, maar terselfdertyd opwindend.

"As ons in Suid-Afrika welslae wil behaal, moet ons in ons harte oortuig wees dat ons wêreldklasburgers kan word. Ons moenie verloor nog voor ons begin het nie."

Hy het groot klem gelê op die belangrikheid van leierskap in dié proses en gesê of iemand 'n plaas, 'n onderneming of 'n land bestuur, leierskap maak die verskil. Dit is dié elektrisiteit wat ondernemings en mense dryf.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-2.0%
Rand - Pond
19.39
+0.3%
Rand - Euro
17.36
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,643.40
-0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot