AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Veldbrande ergste in sewe jaar

Suid-Afrika loop onder die ergtse brandseisoen in sewe jaar deur met 40% meer brande as in die 2013-seisoen.

Die land het sy ergste veld- en bosbrande in sewe jaar die afgelope winterseisoen  (tussen Junie en Augustus) beleef, sê mnr. Linton Rensburg, die nasionale kommunikasiebestuurder van die Werk vir Vuur (WVV) program.

WVV het die afgelope seisoen 1 679 brande bestry. Brande was 40% hoër as die 2013 seisoen. Rensburg sê ondanks die baie brande regoor die land, het die nagenoeg 5 000 werkers van die WVV-program, wat op 200 plekke regoor die land gestasioneer is, dit reggekry om die brandgebiede tot 357 000 hektaar (70% meer as die vorige jaar) te beperk.

Die Kokstadgebied in KwaZulu -Natal en die Alfred Nzo-streek in die Oos-Kaap het van die dodelikste brande ervaar, waar mense gedood, plase en huise vernietig en ook duisende beeste omgekom is. Sowat 80 000 hektaar fynbos is ook by die Elandsrivier, naby die Baviaanskloofberge naby Willowmore vernietig.

Die meeste brande, 368 met 19 300 hektaar wat vernietig is, het in KwaZulu-Natal voorgekom, gevolg deur Mpumalanga met 278 brande waar 12 300 hektaar gebrand het, in Gauteng was 262 brande en 32 670 hektaar het gebrand, in die Oos-Kaap 260 met 96 200 hektaar gebrand en 257 brande in Limpopo waarvan 18 570 hektaar gebrand het.

In die Vrystaat het 168 brande voorgekom met 141 143 hektaar wat gebrand het, 65 in Noordwes met 13 000 hektaar gebrand, 13 in die Noord-Kaap met 220 hektaar gebrand en agt in die Suid-Kaap met 24 000 hektaar wat gebrand het.

Rensburg sê in baie gevalle was die brande weens lang tydperke waar min of geen reën voorgekom het nie, gekoppel aan warm droë winde. Nog ‘n hoofrede was die uitbreiding van stedelike gebiede in die natuurlike veld- en bosbougebiede, wat die kanse vir die stigting van veldbrande kan verhoog.

Brande duur vandeesmaand voort met die Vrystaat wat veral erg deurloop. Sowat 300 000 hektaar is al verwoes. Mense en instansies wat hulp kan aanbied, kan ’n e-pos stuur na cynthia@vslandbou.co.za of skakel by 051 4444 609051 4444 609.

Bydraes om te help met die vervoerkoste van voer kan in Vrystaat Landbou Rampfonds inbetaal word. Die bankrekening se inligting is ook op die organisasie se webtuiste – www.vrystaatlandbou.co.za en op sy Facebook- en Twitter-blaaie – https://www.facebook.com/VrystaatLandbou en https://twitter.com/vslandbou beskikbaar.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot