AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Veldbrande verwoes derduisende hektaar

Veldbrande wat die Noord-Kaap vir sowat twee weke lank geteister het, het sowat 160000 ha veld verwoes.

’n Aantal boere in die Koopmansfontein omgewing het die afgelope twee weke al hulle veld weens veldbrande verloor.

Mnr. Kobus Gouws, voorsitter van die Koopmansfontein-boervereniging, sê hy het op 500 ha na alles verloor. “Maar ons sal weer uit die as opstaan.” Sowat 30 boere is deur die brande geraak, en tans weet Gouws van vier wat alles verloor het.

Opnames van die skade word dié week gedoen om die presiese skade vas te stel van die brande wat Saterdag, 24 November, onder beheer gebring kon word. Die brande het die distrikte vanaf Koopmansfontein tot Danielskuil en tot kort duskant Reivilo geraak. Volgens Gouws het plase langs ’n deel van die pad na Jan Kempdorp ook gebrand.

Gouws sê die hantering van die brande sal deeglik nagegaan word, “want baie mense het nie hulle pligte nagekom nie.”

Drie brande het begin
Drie brande het oor die tydperk van sowat twee weke voorgekom. Die eerste brand het ontstaan toe ’n vragmotor op die teerpad naby Koopmansfontein onklaar geraak en aan die brand geslaan het. Kort nadat dié brand onder beheer gebring is, het die weerlig Vrydag, 16 November, die veld aan die brand geslaan. Dié brand het tot vroeg Dinsdag voortgewoed.

Gouws sê terwyl die tweede brand geblus is, het die derde brand naby aan die teerpad ontstaan. “Die eerste brand was weens nalatigheid, maar die tyd en plek van die derde brand laat ’n mens wonder oor brandstigting.”

Volgens Gouws is die landbougemeenskap baie dankbaar vir die steun wat hulle van die plaaslike gemeenskappe maar ook van boere so ver as die Wes-Kaap ontvang het. “Die plaaslike kerke het werkers en werkgewers al met traumaberading bygestaan, en ons het al verskeie skenkings van voer, kontant en dies meer gehad. Ons is baie dankbaar vir almal se hulp!”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot