AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Veldtog oor plaasmoorde verskerp

Slagoffers van plaasmoorde is genooi om betrokke te raak by dié veldtog deur hul ervarings te boekstaaf.

Suid-Afrikaners wat deur plaasaanvalle geraak is, is deur Afriforum genooi om betrokke te raak by die stryd om plaasmoorde tot ? prioriteitsmisdaad te verklaar.

Vir hierdie doel is slagoffers aangemoedig om hul ervarings na stopdiemoorde@afriforum.co.za te stuur, sodat hul by ? verskerpte veldtog teen plaasmoorde betrek kan word. Dié verskerpte veldtog sal veral op openbare betrokkenheid geskoei wees.

“Hierdie oproep is gemaak in die lig van die Minister van Polisie, mnr. Nathi Mthethwa, se traak-my-nie-agtige houding teenoor plaasmoorde en sy weiering om self te erken dat plaasmoorde ? krisis is, wat dan nog van om op gepaste wyse daarop te reageer,” sê mnr. Ernst Roets, AfriForum se adjunk-uitvoerende hoof.

Roets het verduidelik dat die minister in die afgelope drie maande selfs stappe gedoen het om AfriForum se veldtog vir die prioritisering van plaasmoorde te diskrediteer.

‘Onwettige optog’
? Protesoptog teen plaasmoorde wat op 1 Desember 2012 deur AfriForum gehou is, is deur die minister tot ? onwettige optog verklaar, ten spyte van ? verklarende hofbevel wat die teendeel beslis het.

In Januarie vanjaar het ? honderd Suid-Afrikaners wat deur plaasmoorde geraak is, briewe aan die minister geskryf en versoek dat plaasmoorde geprioritiseer word, waarop die minister gereageer het deur die slagoffers se briewe as ? “publisiteitsfoefie” af te maak.

Kort daarna het die minister tydens ? sake-ontbyt, wat deur die New Age-dagblad georganiseer is, ? volgende aanval op AfriForum se veldtog geloods.

Die minister het ook onlangs, by monde van sy woordvoerder, gesê dat hy nie bereid is om plaasmoorde te prioritiseer nie, aangesien die meerderheid boere (en by implikasie ook die slagoffers) wit is en prioritisering van plaasmoorde dus op “rassifisering” van misdaad sou neerkom.

“Ons het nou een van twee keuses: Ons kan terugstaan en die aftog blaas, of ons kan hierdie veldtog verskerp,” het Roets gesê. “Daarom doen ons ? beroep op die publiek, en in besonder dié wat deur plaasaanvalle geraak is, om hul inligting vir ons te stuur, sodat ons hulle by ? volgende fase van hierdie veldtog kan betrek.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot