AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Vennootskap baan weg vir siektevrye moere

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die tegnologie van Hybrid True Potato Seed kan kommersiële en kleinskaalse boere bevoordeel. Foto: Verskaf
Die tegnologie van Hybrid True Potato Seed kan kommersiële en kleinskaalse boere bevoordeel. Foto: Verskaf
Danksy ’n vennootskap tussen ’n plaaslike en ’n Europese aartappelmoer-onderneming gaan siekte- en plaagvrye aartappels wat nie geneties gemodifiseer is nie, na Suid-Afrika gebring word.

Danksy ’n vennootskap tussen ’n plaaslike en ’n Europese aartappelmoer-onderneming gaan siekte- en plaagvrye aartappels wat nie geneties gemodifiseer is nie, na Suid-Afrika gebring word.

RegenZ, met sy hoofkantoor in Pietermaritzburg, en die Nederlandse onderneming Solynta het bekend gemaak dat hulle Solynta se Hybrid True Potato Seeds (HTPS) na Suid-Afrika gaan bring.

“Die maatskappye sal in verdere proewe saamwerk en kragte saamspan om die bekendstelling van Solynta se ‘klimaatslim’ en siektevrye plantmateriaal na die Suid-Afrikaanse boer te bring,” luidens ’n gesamentlike mediaverklaring.

Volgens hulle bied die hibried-aartappelmoere, in die lig van Suid-Afrika se beperkte waterhulpbronne, verminderde landbougebied en beperkings op chemiese insette, die regte aanvangsmateriaal vir ’n goeie opbrengs en gesonde aartappel.

“Ons sien in Solynta se veldproewe in die streek dat die (HTPS-) tegnologie tot doeltreffender, volhoubare aartappelproduksie kan bydra,” sê mnr. Justin Platt, besturende direkteur van RegenZ.

HTPS het volgens hom die unieke vermoë om siekteweerstand in te bou en sal daarom ’n voorspelbare en vinnige vloei van verbeterde produkte lewer. Die plantmateriaal sal verskeie voordele meebring, soos die verskaffing van siektevrye moere en die vermindering van opbergings- en vervoerkoste.

“Ons glo die formele bekendstelling van HTPS in Suid-Afrika sal groot waarde vir kommersiële én kleinskaalse aartappelboere meebring,” sê hy.

aartappels
Hybrid True Potato Seed word in veldproewe in Suid-Afrika getoets. Foto: Verskaf

Mnr. Charles Miller, Solynta se handelsdirekteur, sê RegenZ en Solynta is albei daartoe verbind om volhoubare innoverings te ontwikkel wat lewensgehalte verbeter. Vir Solynta behels dit om te verseker dat voedsame, maklik-om-te-kweek-aartappels in oorvloed beskikbaar is om voedselonsekerheid te bekamp.

Die HTPS lewer volgens hom baie smaaklike en voedsame aartappels en verg minder plaagdoders om ’n goeie opbrengs te lewer.

RegenZ sal, as Solynta se verteenwoordiger in die streek, ’n noodsaaklike rol speel in die navigering van die kommersiële en regulatoriese prosesse vir die vestiging van HTPS in Suid- en Suider-Afrika.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.27
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.80
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot