AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Vennootskap bied soet begin van 2022 vir suikerrietkwekers

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die suikerrietkwekers se veldtog Oos wes, tuis bes (Home Sweet Home). Foto: Verskaf
Die suikerrietkwekers se veldtog Oos wes, tuis bes (Home Sweet Home). Foto: Verskaf
'n Vennootskap tussen die bedryfsorganisasie, die Suid-Afrikaanse suikerrietkwekers en die kleinhandelsgroep Shoprite bring soet vir die plaaslike suikerbedryf.

Pogings deur Suid-Afrika se suikerriet-waardeketting om sy finansiële volhoubaarheid weer op koers te bring, het onlangs ’n hupstoot gekry deur 'n bemarkingsvennootskap tussen die bedryfsorganisasie, die Suid-Afrikaanse suikerrietkwekers en die kleinhandelsgroep Shoprite.

Luidens ’n verklaring volg dié vennootskap op die bekendstelling in Desember 2020 van die suikerrietkwekers se veldtog Oos wes, tuis bes (Home Sweet Home) om Suid-Afrikaanse kleinhandelaars en verbruikers aan te moedig om onderskeidelik net plaaslik vervaardigde suiker te bemark en koop.

“Die Suid-Afrikaanse suikerrietwaardeketting het die afgelope dekade ernstige probleme ervaar, insluitend droogtes, stygende produksiekoste, dalende wêreldsuikerpryse en die instelling van ’n suikerbelasting. ’n Groot bedreiging is swak handelsbeskerming teen toenemende suikerinvoer wat die plaaslike suikerbedryf meer as R2,2 miljard in 2019 alleen laat verloor het,” lui die verklaring.

Die Suid-Afrikaanse Suikerriet-waardekettingmeesterplan tot 2030, wat deur openbare en private belanghebbendes ontwikkel is, is in November 2020 onderteken. Een van sy strategiese doelwitte is om verbintenisse van belanghebbendes, soos nywerheids-, groothandel- en kleinhandelsuikerkliënte, na te kom om gesamentlik hul aankope van Suid-Afrikaanse suiker teen einde 2023 jaarliks met 300 000 ton te verhoog.

Luidens die verklaring moedig Shoprite in winkeladvertensies in die suikergange van al sy 1 189 Shoprite-, Checkers-, Checkers Hyper- en Usave-winkels in Suid-Afrika sy klante aan om meer plaaslike suiker te koop. Hierdie advertensies versprei die suikerrietkwekers se boodskap dat die aankoop van plaaslik geproduseerde suiker sal help om duisende werksgeleenthede in Suid-Afrika se landelike suikerrietboerdery en verwerkingsgebiede te beveilig.

“Ons verwelkom die Shoprite-groep se pogings om die teiken te haal dat plaaslike suiker ten minste 80% van sy verkope moet uitmaak, insluitend die vennootskap met ons in ons Home Sweet Home-veldtog. Ons hoop dat meer kleinhandelaars en ander belanghebbendes in die bedryf Shoprite se voorbeeld en toewyding volg om ons te help om die toekoms van die Suid-Afrikaanse suikerbedryf en sy werkers te verseker,” sê mnr. Andrew Russel, voorsitter van die suikerrietkwekers.

Die Suid-Afrikaanse Suikerrietvereniging se oesskatting van November 2021 vir die 2021-’22-verwerkingseisoen raam dat 17 249 327 ton suikerriet vergruis en 1 862 666 ton verkoopbare suiker geproduseer sal word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot