AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

‘Verbasende opbrengs’ met min reën

Boere in die Napky-gebied, suid van Swellendam, het ‘n tweede moeilike jaar agter die rug.

Suid van Swellendam, in die Malgas/Napky-gebied, het boere ‘n tweede moeilike jaar agter die rug. Nadat die lae koringprys verlede jaar hul inkomste geknou het, is die graanopbrengs vanjaar swak nadat hulle net die helfte van hul normale winterreën gekry het.

(Die Malgas/Napky gebied is die gebied aan beide kante van die Breërivier vanaf Swellendam tot by Potberg met die Middel-Ruens aan weerskante daarvan.)

Mnr. Joos Badenhorst van die plaas Langvlei sê hy het van April tot September net 90mm reën gekry. In die belangrike maande van Augustus en September het hy maar 7mm en mm reën gemeet. Hoewel die opbrengste van 0,6 t/ha koring, 0,3 t/ha gars en 0,8 t/ha kanola laag is, is dit “verbasend” gegewe die omstandighede wat gedurende die groeiseisoen geheers het.

Die lae opbrengs plaas sy graan-inkomste opnuut onder druk, veral omdat die koringprys verlede jaar, toe hy ‘n normale oes van 1,5 t/ha behaal het, so laag was. Noudat die prys beter is, het hy min koring om te verkoop, en sal hy weer eens nie sy produksiekoste kan verhaal nie.

Met die goeie vleispryse wat vanjaar heers, moes die boerdery vanjaar swaar op die skaapvertakking steun. Badenhorst, wat sy skape van Februarie tot Oktober moes voer, is dankbaar vir die 62mm reën wat hulle in Oktober en 12mm wat hulle in November gekry het, wat beteken dat hy nie meer hoef voer te gee nie. “Die lusern is mooi en hier is nou kos vir ‘n vale, maar dié reën het nie die graan-oes beïnvloed nie.”

Badenhorst sê dat hulle vanjaar ook nie die wisselbouproewe wat onder leiding van prof. Mark Hardy, spesialisnavorser van die Wes-Kaapse departement van landbou, daar gedoen word, ge-oes het nie, maar besluit het om dit liewer in te kuil.

23 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.43
+0.5%
Rand - Pond
22.61
+0.2%
Rand - Euro
19.89
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.31
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.8%
Platinum
986.63
+1.5%
Palladium
1,404.92
-0.1%
Goud
1,940.23
-0.0%
Silwer
22.37
-0.2%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,598
+1.2%
Alle aandele
75,064
+1.1%
Hulpbronne 10
65,315
-0.5%
Industriële 25
101,415
+1.6%
Finansiële 15
15,370
+2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hoop om die regte een te vind
Ek is n middeljarige man wat nog graag die meeste wil maak van die jare wat ek oor het. Ek het vele belangstellings en beskou die lewe as n avontuur. Ek is opsoek na iemand wat...
Kom ons vat 'n Kans
Ek is 'n vriendelike, eerlike en reguit mens. Hou nie van leuns en dinge wegsteek nie. Wat jy sien is wat jy kry. Treat me the way you want to be treated, . better Be Real!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot