AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9423
0,00
CORN
28 Sep
-
4756
0,00
SOYA
28 Sep
-
9247
0,00
SUNS
28 Sep
-
9708
0,00
WEAT
28 Sep
-
7006
0,00
WMAZ
28 Sep
-
4779
0,00
YMAZ
28 Sep
-
4682
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Verblyfregwet kan landbouplan sink

Agri SA gaan voort met sy planne om die Verblyfregwet (Esta) in die Grondwethof te toets. Dié wending kom nadat dit bekend geword het dat die Regering eers weer aanstaande jaar veranderings aan dié wet gaan ondersoek.

Die omstrede wet het verlede week op die kongres van Agri Wes-Kaap opnuut skerp kritiek uit produsente- én plaaswerkergeledere ontlok. Dit word in kommersiële landboukringe as 'n strafmaatreël ervaar wat die strategiese plan vir landbou kan laat struikel, is op die kongres gesê.

Mnr. Lourie Bosman, adjunk-voorsitter van Agri SA, het gesê die ongunstige aspekte van Esta weeg soveel swaarder as die gunstige aspekte dat dit behuising en werkskepping op plase drasties laat versleg het. Boonop het dit konflik op plase laat toeneem.

Op grond van onderhandelings met die Regering het Agri SA sy planne vir 'n toetssaak teen Esta tot dusver teruggehou. Nou het dit egter bekend geword dat die teikendatum vir die herskryf van die wet aanstaande jaar is. Gevolglik gaan Agri SA voort met die hofsaak. Intussen is die Universiteit van Stellenbosch ook versoek om 'n ondersoek te doen na Esta se impak op die landboubedryf.

Mnr. Bosman het gesê Agri SA verdedig nie onwettige afsettings van plase nie, maar daar moet 'n oplossing gevind word wat meer balans in die wet bring en boere se regte erken.

Mnr. Frans le Roux van Agri Wes-Kaap se provinsiale kamerbestuur het op die kongres gesê as Esta nie spoedig hersien word nie, is daar weinig hoop dat die strategiese plan vir die landbou sal slaag. Die wet het ?n uiters nadelige uitwerking op boere se verhouding met die Regering en met hul werkers.

Boere ervaar die wet as ?n strafmaatreël, sê mnr. Le Roux. Aan dié wat nie wil meewerk om ?n nuwe landboubedeling tot stand te bring nie, verskaf dit regverdiging vir hul swak gesindheid, terwyl dit ?n '?demotiverende dwarsklap?? is vir ander wat toegewyd ?n nuwe bedeling nastreef. Hy sê Esta moet onverwyld deur alle betrokkenes heronderhandel word. Die doelstellings van dié wet kan op veel produktiewer maniere nagestreef word.

Mnr. Le Roux sê die Regering het in sy haas om die ongeregtighede van die verlede ongedaan te maak, ondeurdagte besluite geneem wat in die toekoms tot selfs groter swaarkry gaan aanleiding gee. Die slegte koste- en tydimplikasies wat arbeidswetgewing sedert 1994 vir boere meegebring het, is nie vooraf in ag geneem nie.

Die kongres het Agri Wes-Kaap gevra om sake soos die finansiering van vaardigheidsopleiding van plaaswerkers en die groter finansiële las wat siektes soos vigs en tuberkulose vir boere meebring, met die gepaste owerhede en instellings te bespreek.

9 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.12
-0.6%
Rand - Pond
19.32
+0.1%
Rand - Euro
17.33
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.7%
Goud
1,622.17
-0.4%
Silwer
18.11
-1.5%
Palladium
2,063.99
-0.6%
Platinum
845.00
-1.0%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,621
0.0%
Alle aandele
64,026
0.0%
Hulpbronne 10
56,997
0.0%
Industriële 25
79,272
0.0%
Finansiële 15
14,209
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot