AFGRI
BEAN
08 Feb
-
9830
-78,00
CORN
08 Feb
-
4620
-20,00
SOYA
08 Feb
-
9375
-22,00
SUNS
08 Feb
-
10920
-68,00
WEAT
08 Feb
-
6850
43,00
WMAZ
08 Feb
-
4318
-17,00
YMAZ
08 Feb
-
4401
-30,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Verblyfwet: Nog tyd vir kommentaar

Die tydperk vir kommentaar op die omstrede Verblyfregwet is tot 18 Maart verleng, sê departement.

Die tydperk vir kommentaar op die omstrede Verblyfregwet is tot 18 Maart verleng, sê die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming. Luidens ’n verklaring het Minister Gugile Nkwinti dié besluit geneem ná hy verskeie versoeke daaroor ontvang het.


Die aanvanklike sperdatum was 22 Februarie, 60 dae nadat die wet op 24 Desember 2010 in die Staatskoerant gepubliseer is.


Nkwinti het versoeke vir uitstel van onderskeie nie-regeringsorganisasies, landbou-organisasies en die publiek in die algemeen ontvang. “Die uitstel van dié voorleggings is toegestaan om te sorg dat so veel mense moontlik die geleentheid kry om kommentaar op dié baie belangrike wetsontwerp te lewer”, lui die verklaring.


Ongunstige terugvoering

Me. Annelize Crosby, Agri SA se parlementêre verteenwoordiger, sê hulle meen Nkwinti het tot dusver baie ongunstige terugvoering oor dié wetsontwerp ontvang. “Uit ons oogpunt is daar baie in dié wet om oor bekommerd te wees. Die wet gee nuwe regte vir enigeen wat op ’n plaas beland, ongeag hoe lank die mens daar is of hoe hy daar gekom het”, sê sy.


Crosby sê die wetsontwerp het die potensiaal om kommersiële boerderye in ’n kommunale stelsel om te skep, terwyl dieselfde en selfs hoër produksie van die boer verwag sal word.


Belangstellendes kan www.ruraldevelopment.gov.za besoek vir meer inligting.


2 Maart 2011


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.49
+0.4%
Rand - Pond
21.16
+0.1%
Rand - Euro
18.82
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.24
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
986.88
+0.0%
Palladium
1,676.46
+1.4%
Goud
1,885.30
+0.6%
Silwer
22.53
+1.6%
Brent-ruolie
83.69
+3.2%
Top-40
73,849
+0.6%
Alle aandele
79,910
+0.5%
Hulpbronne 10
75,453
+1.2%
Industriële 25
103,052
+0.4%
Finansiële 15
16,325
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kliek.. Nog baie om te gee
Want eks n eerbare en betroubare netjies man, wat God dien en hou van buite lewe, kampeer veral visvang. Veral see vis. Goed versorgd en het n sin vir humor!. Glad nie lui nie....
Not the first but ... to be the last ❤
Wat jy sien is wat jy kry, nie n emotional up en down mens nie. Hou van n positiewe uitkyk op die lewe Lief vir my dogter, diere, buite lewe en my Hemelse Vader. Opsoek na ou...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot