AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Verbruikers kort insae in landbou

Verbruikers moet ingelig word oor wat binne die landbousektor gebeur en in watter posisie boere hulself bevind, sê Graan SA.

Verbruikers moet ingelig word oor wat binne die landbousektor gebeur en in watter posisie boere hulself bevind, sê mnr. Andries Theron, ondervoorsitter van Graan SA.


Hy sê dringende aandag moet gegee word aan die beeld wat verbruikers en die publiek oor graanboere en ander landbouprodusente het.


Theron was een van die sprekers tydens ‘n konferensie oor die mieliekrisis wat deur Solidariteit in Pretoria aangebied is.


Stygende voedselpryse nie boere se skuld

Volgens Theron kan die styging in byvoorbeeld die broodprys nie voor die deur van die produsent gelê word nie.


“Ons het die staat en die Kommissie vir Internasionale Handelsadministrasie (Itac) gevra vir ‘n koringtarief van R260 per ton, maar hulle wou dit nie instel nie. Slegs sowat 53% van die land se koringbehoeftes kon toe deur plaaslike aanbod bevredig word en 47% moes ingevoer word. En dít lei tot stygings in die broodprys. Dit kan dus voor die deur van die staat gelê word.”


“Tekorte kan kom”

Wat vanjaar se groot surplus mielies aanbetref sê Theron mielieboere moet gesamentlik optree en die helfte minder mielies aanplant vir die volgende seisoen as wat vanjaar die geval was as hulle finansieël wil oorleef.


“Ek vra soms vir myself, hoe ver het ons gekom as ons minder moet produseer - wat dalk ‘n tekort kan veroorsaak -  om ‘n wins te kan maak sodat ons nie ondergaan nie en vir onsself kan sorg nie?“


Verbruikers se steun belangrik

Volgens Theron is verbruikers se steun vir die landbousektor baie belangrik. Hy sê verbruikers moet ingelig word en hulself inlig oor wat in die plaaslike en nasionale landbousektore aangaan.


Baie verbruikers weet tans daar is ‘n krisis wat mielies aanbetref, maar sommige verkeer onder die indruk dat die ooraanbod tot hul voordeel gaan strek omdat dit pryse gaan verlaag, vertel Theron. “Die ironie is verbruikers sien nie die voordeel van prysverlagings aan boere nie.”


Theron sê as verbruikers oor die ware situasie in die sektor ingelig word, kan die publiek hul mag as kiesers tot voordeel van die sektor gebruik. “Hulle kan byvoorbeeld die Regering dwing om infrastruktuur in stand te hou, wat produksie en gevolglik laer voedselpryse en voedselinflasie sal bevorder.”


30 Augustus 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
-0.8%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Maatjie vir n praat Jim
Eks eerlik opreg en het baie liefde wat ek kan bied hou van Kamp buielewe en sommer net rustig te verkeer
Soek geselskap
Ek hou van gesels Ek is eerlik en opreg. Ek hou van die natuur. Ek hou van diere. Ek hou daarvan om na myself om te sien.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot