AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Verdagte aangekeer vir Mills-moord

’n Man wat moontlik met die ondersoek na die Mills-moord op ’n plaas naby Mosselbaai kan help, is aangekeer.

Beweringe dat twee verdagtes moontlik by die moord van me. Ria Mills van Mosselbaai betrokke was, doen die ronde. Die Polisie wil nog nie reageer op dié bewerings nie, maar volgens kapt. Malcolm Pojie, woordvoerder, is ’n 29-jarige man wat die Polisie met sy ondersoek kan help, aangekeer.
 
Die verdagte is in hegtenis geneem ná leidrade opgevolg is in verband met die voorval waarin Mills Saterdag (15 September 2012) in die huis op die plaas Potseel-hoogte naby Mosselbaai doodgeskiet is.

Luidens ’n berig in Die Burger is die verdagte omstreeks 20:00 Sondag (16 September 2012) by die Wolwedansdam aangekeer. Die voertuig wat ná die moord op die plaas gesteel is, is Saterdag verlate by die dam gevind.
 
Meer inligting oor of die man regstreeks met Mills se moord verbind kan word, sal later dié week bekend gemaak word.
 
Ter ruste
Intussen word ’n gedenkdiens eerskomende Vrydag (21 September 2012) vir Mills in Centurion gehou. Dr. Neville Mills sê ’n gedenkdiens sal ook volgende week gehou word op die plaas waar Mills vermoor is. Haar as sal op die plaas gestrooi word.
 
Die egpaar se seun, dr. Cavil Mills, is aan ’n rolstoel vasgekluister sedert ’n motorongeluk tien jaar gelede. Hy ly aan inkluisingsindroom en kan net met een vinger kommunikeer. Hy skets ook skilderye met dié vinger.
 
Bron: Die Burger

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.05
+0.2%
Rand - Euro
17.64
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,713.86
+0.1%
Silwer
20.81
+0.7%
Palladium
2,271.47
+0.4%
Platinum
929.00
+0.4%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot