AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Verdagte gesoek na Parys-moorde

Leidrade word opgevolg en 'n verdagte is moontlik geïdentifiseer nadat ’n bejaarde egpaar op ’n plaas naby Parys vermoor is.

’n Bejaarde egpaar wat ’n winkel uit hul motorhuis op ’n plaas naby Parys bedryf het, is vermoor in hulle huis op die plaas aangetref. Mnr. Kobus Breytenbach, voorsitter van Vrystaat Landbou se veiligheidskomitee, sê die egpaar Van Rooyen het voor hulle aftrede by Senwes gewerk. Die egpaar het op die plaas gewoon, maar nie self geboer nie.
 
Dít is die derde voorval van geweld in die Vrystaat op 'n plaas wat binne die eerste 15 dae van 2013 in die Vrystaat voorgekom het.
 
Die 73-jarige vrou is in ’n vrieskas in die motorhuis aangetref en haar 77-jarige man het op die vloer van die winkel gelê. Luidens ’n verklaring van die Polisie die man het steekwonde gehad, sy voete was vasgebind en ’n lapsak is oor sy kop getrek. Leidrade word opgevolg. Een moontlike verdagte is reeds geïdentifiseer en word deur die Polisie gesoek.
 
Voorval
Die egpaar het hul winkel daagliks omstreeks 18:00 gesluit. Hulle het hul gewone gang gegaan toe hulle Maandagaand (14 Januarie 2013) hul winkel gesluit het. Die egpaar se liggame is Dinsdagoggend (15 Januarie 2013) aangetref deur ’n werknemers wat vir werk aangemeld het. Familielede probeer nou vasstel of items of kontant uit die huis vermis word.
 
Breytenbach sê die plaaslike gemeenskap is op die polisie aangewese vir hul veiligheid. “Waar is die Landelike Beveiligingstrategie wat al meer as 18 maande gelede bekend gestel is? Dit kan mos nie so werk dat ’n gemeenskap op homself aangewese moet wees vir sy mense se veiligheid nie. Hoekom kom die polisie nie sy verantwoordelikheid teenoor sy burgers en sy mandaat na nie?”
 
In die eerste voorval wat die jaar plaasgevind het, is mnr. Jannie du Plessis, ’n boer van Villiers, en sy vrou Stinnie, aangeval. Du Plessis is geskiet en die egpaar is vir ure in ’n kluis toegesluit. In die tweede voorval is ’n moontlike aanval op ’n bejaarde boer van Warden afgeweer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
-1.2%
Rand - Pond
20.11
+0.6%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.53
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,707.67
-1.1%
Silwer
20.34
-3.4%
Palladium
2,254.50
-2.9%
Platinum
915.50
-1.9%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.0%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot