AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Verdagte in bylaanval aangekeer

Een van die verdagtes wat vermoedelik betrokke was by die bylaanval op ’n melkplaas naby Malmesbury, is aangekeer sê die SAPD.

Een van die verdagtes wat vermoedelik betrokke was by die bylaanval op ’n melkplaas naby Malmesbury, is aangekeer sê die SAPD.


Luidens ’n verklaring is die 28-jarige man op 22 November in hegtenis geneem.


Hy is aangekeer ná gesteelde goedere, skoene en kledingstukke met bloed op in sy huis gevind is. ’n Spoorafdruk van die skoene wat in die verdagte se besit gevind is, het ook ooreengestem met ’n voetspoor wat op die toneel gevind is.


Mnr. Pieter Loubser en me. Brenda van der Westhuizen, sy verloofde, is Vrydag, 18 November 2011, deur drie mans in hul huis op die plaas met byle aangeval. Loubser het ernstige beserings opgedoen en moes vir ’n tyd lank in ’n plaaslike hospitaal behandeling ontvang.


Ander

Konst. Henry du Randt sê vanuit die verdagte se verklaring is dit duidelik dat ander verdagtes aan hom bekend is. Hy sê hulle verwag om binnekort nóg verdagtes aan te keer.


Die man het intussen reeds in die hof verskyn waar hy aangekla is van huisroof, poging to moord en verkragting. Hy sal op 19 Desember vajaar weer in die hof verskyn om vir ’n borgtogaansoek.


Du Randt sê hulle vermoed nie dat dié aanval enigsins verband hou met die twee ander aanvalle wat dae later plaasgevind het nie. “Ons hanteer dit as ’n geïsoleerde geval. Dit lyk asof dit ’n rooftog was wat lelik skeefgeloop het.”


6 Desember 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot