AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Verdagtes gesoek ná aanval op kleinhoewe

In die sesde plaasaanval vanjaar in die Vrystaat is ’n deeltydse boer en sy vrou deur twee mans aangeval.

’n Deeltydse boer van Bloemfontein is twee keer geskiet en sy vrou is erg aangerand tydens ’n aanval op hul kleinhoewe in die Bainsvlei-omgewing. Lt.kol. Thandi Mbambo, polisiewoordvoerder, sê nog geen verdagtes is in verband met die voorval aangekeer nie.
 
Dít is die sesde voorval in sy soort wat die landelike gemeenskappe van die Vrystaat die afgelope drie weke getref het. Mnr. Kobus Breytenbach, ondervoorsitter van Vrystaat Landbou, sê hulle is baie bekommerd hieroor. “Ons veroordeel elke aanval op landelike bewoners.”
 
Breytenbach sê: “Ons rig ’n ernstige versoek aan almal wat op plase of kleinhoewes woon, om hulle by veiligheidsinisiatiewe aan te sluit.”
 
Die voorval
Die 58-jarige Pieter Kolver en sy 55-jarige vrou, Elsa, is vroeg Saterdagoggend (19 Januarie 2013) wreed aangeval. Hy in die arm en knie geskiet, terwyl Elsa erg aangerand is met ’n staalpyp. Haar regterbeen is gebreek. Albei se neuse is ook gebreek. Die aanvallers het glo ook verskeie kere oor Elsa se liggaam gestreel en gedreig dat hulle haar gaan verkrag.
 
Me. Saartjie Yzel, een van die egpaar se dogters, sê die aanvallers het ’n wapen se loop in Elsa se oog gedruk en die kans is goed dat sy die oog kan verloor. Dit is die derde keer dat sy ’n slagoffer van ’n gewapende rooftog is. “Haar tande is ook uitgeslaan en haar bokaak is gebreek. Sy het ook verskeie ander gesigsfrakture en haar hele lyf is erg gekneus.”
 
Die verdagtes het die egpaar aan mekaar vasgebind en ’n matras op hulle gegooi voordat hulle op die vlug geslaan het. Elsa kon haarself teen omstreeks 05:00 loswoel en het hulp ontbied.
 
Ernstig maar stabiel
Die Kolvers word tans in die intensiewesorgeenheid van die Bloemfonteinse Mediclinic behandel. Me. Amanda Appelgryn, woordvoerder vir die hospitaal, sê hulle is in ’n ernstige maar stabiele toestand. Pieter het bloeding op die brein.
 
Twee .38-Special-rewolwers, selfone en ’n klein kluis is tydens die voorval gebuit. Die gemeenskap van Bainsvlei beoog om volgende maand te vergader oor die veiligheidsituasie in die omgewing.
 
Enigiemand met inligting oor die voorval word gevra om die ondersoekbeamptes, ao. Linda Steyn by 082-465-5910 of ao. Eben van Zyl by 082-784-2988, te skakel.
 
Bron: Volksblad

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot