AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Verdagtes gesoek ná aanval op Limpopo-plaas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Marieke Snyman
Ter illustrasie. Foto: Marieke Snyman
Die polisie op Mara in die distrik Vhembe soek na ’n verdagte wat gister by ’n huisbraak en poging tot moord betrokke was.

Volgens kol. Malesela Ledwaba, polisiewoordvoerder, het die aanval gisteroggend (28 November) omstreeks 01:15 op die plaas Goedgedacht plaasgevind.

Voorlopige ondersoeke dui daarop dat die eienaar van die plaas en sy vrou geslaap het toe hulle verskeie geweerskote buite die huis gehoor het. Daar is na bewering op hulle geskiet.

Die eienaar het teruggeskiet en ’n onbekende verdagte het te voet van die toneel gevlug. Die boer het egter opgemerk dat sy vrou in haar linkerbeen geskiet is. Sy is vir mediese behandeling na die hospitaal gebring.

Daar word steeds gesoek na die verdagte. Enigiemand met nuttige inligting word versoek om die ondersoekbeampte, sers. Mukwevho, by 063 684 3018, adj.off Maluleke by 08 2414 7048 of Crime Stop by 086 001 0111 of MySAPSApp te kontak.

Me. Marcelle Maritz, VF Plus-LPW en provinsiale leier in Limpopo, sê die VF Plus in Limpopo het in September vanjaar ’n petisie begin om die regering te dwing om plaasmoorde en -aanvalle tot prioriteitsmisdaad te verklaar. Die petisie sal aan lt.genl. Monica Thembi Hadebe, polisiekommissaris van Limpopo, oorhandig word.

Die VF Plus doen ’n ernstige beroep op landelike gemeenskappe om die petisie te onderteken om die dringendheid en erns van die saak onder die regering se aandag te bring. Dit kan by https://chng.it/wymRp7MgZm onderteken word.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
-0.0%
Rand - Euro
18.70
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lewenslustige man
Lewenslustige persoon wat hou van nuwe ondekkings/uitdaging s. Christenskap is baie belangrik vir my. Eerlikheid en opregtheid baie belangrik. Lief vir my Afrikaner nasie. Mal...
Blank space for now
Ag sommer maar net want ek is awesome en die wereld kort Meer van my! Hahaha haha! Sin vir humor is so belangrik
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot