AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Verdagtes in polisie-uniforms beroof Addo-boer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Willem van der Berg
Ter illustrasie. Foto: Willem van der Berg
Vier gewapende mans, twee geklee in polisie-uniforms, het gister ’n 68-jarige boer en sy 65-jarige vrou op die plaas Selborne by Addo beroof.

Kol. Priscilla Naidu, polisiewoordvoerder, sê die derde verdagte was gedeeltelik in polisie-uniform geklee en die vierde in gewone kleredrag.

Naidu sê op Sondag 5 Februarie omstreeks 16:30 het die vier verdagtes die klokkie van die plaashuis gelui. Die boer het uitgekom en die verdagtes het hom ingelig dat die verdagte in gewone kleredrag kabels op sy plaas gesteel het.

Die verdagtes het die boer gevra om saam met hulle te gaan om ’n kanaal op sy plaas te inspekteer. Een van die verdagtes het agtergebly, terwyl die ander na die kanaal gegaan het.

Dié verdagte is na die plaashuis waar hy na bewering ’n vuurwapen op die boer se vrou gerig het en geld asook vuurwapens geëis het. Die ander verdagtes het intussen teruggekeer met die boer wat hulle na bewering in ’n boord op die plaas aangerand het.

Die egpaar is vasgebind en in ’n kamer toegesluit terwyl die verdagtes hul huis geplunder het. Agt jaggewere, twee ander vuurwapens, 100 patrone, ’n skootrekenaar, verkyker en selfone is gesteel. Die verdagtes het met die boer se Toyota Fortuner gevlug. Dit is later verlate sowat 20 km van die plaas af gevind.

Volgens Naidu is die gesteelde vuurwapens sowat R250 000 werd. ’n Saak van huisbraak word tans ondersoek.

“Die polisie versoek gemeenskappe om op die uitkyk te wees vir misdadigers wat hulle as polisiebeamptes voordoen. Elke polisiebeampte het ’n identifikasiekaart en naamwapen. As ’n burger mag jy vir identifikasie vra voor jy iemand op jou perseel toelaat.”

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
21.95
+0.6%
Rand - Euro
19.29
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
991.29
+1.1%
Palladium
1,465.87
-0.8%
Goud
1,969.32
-0.6%
Silwer
24.07
+0.7%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Opsoek na iemand opreg...
Ek is n eerlike opregte persoon en is opsoek na daai spesiale persoon wat ook moeg is om alleen te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot