AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Verdagtes in Uitenweerde-saak nie in hof

Die twee jeugdiges wat aangekeer is ná die wrede moord op ’n boer van Reitz sal nie vandag in die hof verskyn nie.

Die twee jeugdiges wat aangekeer is na die wrede moord op die boer van Reitz sal nie Woensdag (3 Augustus 2011) in die hof verskyn nie.


Luidens ’n berig op Nuus24.com sal die saak wel Woensdagmiddag in die landdroshof op die dorp voorkom sodat die landdros ’n besluit ingevolge die nuwe Kinderwet kan neem.


Volgens dié wet, wat verlede jaar in werking getree het, moet minderjariges eers aan ’n voorlopige ondersoek onderwerp word voordat hulle in ’n hof mag verskyn.

“’n Regsverteenwoordiger, maatskaplike werker, die ondersoekbeampte en familielede moet by die ondersoek teenwoordig wees,” lui die berig.


In aanhouding

Die 16- en 17-jarige verdagtes bly intussen in aanhouding. Hulle is Maandag (1 Augustus 2011) aangekeer ná besittings van mnr. Thinus Uitenweerde in hul besit gevind is. Uitenweerde is Sondag (31 Julie 2011) wreed vermoor. Hy is vermoedelik in ’n vlak graf op sy plaas met klippe doodgegooi.


Een van die verdagtes het glo ’n paar dae gelede op dié plaas gewerk.


Die voorval het bekend geword ná Uitenweerde se seun die polisie gekontak het omdat vreemde mense sy oproepe na sy ouers geantwoord het. Uitenweerde se vrou en bejaarde ma is sowat 20 uur ná die voorval deur die polisie in die huis gevind.


Bron: Nuus24.com


3 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot