AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Verdagtes nog soek ná dubbelmoord

Nog geen verdagtes is aangekeer ná die moord op mnr. Ernst van Rooyen, en sy vrou, Annatjie, van Parys nie.

Leidrade van die dubbelmoord op ’n plaas naby Parys in die Vrystaat word tans nagegaan om te bepaal hoeveel verdagtes vir dié misdaad gesoek word. Lt.kol. Thandi Mbambo, polisiewoordvoerder, sê niemand is nog in verband met die moord op mnr. Ernst van Rooyen, en sy vrou, Annatjie, in hegtenis geneem nie.
 
Die bejaarde egpaar, wat volgens die polisie wat in hul vroeë sewentigs was, het ’n winkel uit hul motorhuis op die plaas bedryf. Hulle het nie geboer nie, maar op die plaas gewoon.
 
Annatjie se liggaam is in ’n vrieskas in die winkel gevind, terwyl Ernst op die vloer gelê het met steekwonde en ’n lapsak oor sy kop. Hulle is gevind deur die boer van die plaas en ’n bediende wat Dinsdagoggend (15 Januarie 2013) vir werk aangemeld het.
 
Minister
Intussen sê mnr. Ernts Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, mnr. Nathi Mthethwa, Minister van Polisie, se stilte oor die reeks plaasaanvalle en -moorde is “ ’n skande”. Luidens ’n verklaring het Roets gesê die organisasie beoog om vanjaar die Stop die Moorde-veldtog, wat verlede jaar bekend gestel is in ’n poging om die misdaad te bekamp, te verskerp.
 
Luidens ’n berig op News24.com het mnr. Zweli Mnisi, Mthethwa se woordvoerder, op Roets se stellings gereageer deur te sê AfriForum verander die misdaad in ’n rassekwessie. “Die forum se bewerings dat die Minister hom nie teen plaasmoorde uitspreek nie, is ’n duidelike teken van selektiewe ontleding en luister.”
 
“Die Regering spreek hom nie net uit nie, hy tree op teenoor enige misdade wat op plase voorkom, en wanneer hy oor plaasaanvalle praat, maak hy dit nie ’n rassekwessie soos hulle doen nie,” aldus Mnisi. “Die Regering verbind homself daartoe om misdaad, in watter vorm dit ook al in die samelewing voorkom, te beveg – insluitend plaasmoorde.”
 
Bron: News24.com
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot