AFGRI
BEAN
05 Okt
-
8985
-31,00
CORN
05 Okt
-
4780
-22,00
SOYA
05 Okt
-
9230
-35,00
SUNS
05 Okt
-
10250
40,00
WEAT
05 Okt
-
7200
31,00
WMAZ
05 Okt
-
4945
29,00
YMAZ
05 Okt
-
4861
5,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Verdere styging in wolpryse

Die wolmark het sy opwaartse neiging op verlede week se veiling voortgesit, hoewel teen 'n stadiger tempo as die vorige week. Cape Wools se aanwyser het 2 % hoër op R48,64/kg (skoon) gesluit.

Die mark het die dag stewig begin, maar later stoom begin verloor namate vuisvoos kopers begin wal gooi het teen die hoë pryse. Hulle kla dat dit feitlik onmoontlik is om teen huidige pryse wol aan verdere verwerkers te verkoop.

Die mark het weer die patroon van die Australiese mark gevolg, wat Dinsdag met bykans 9 % gestyg het, maar Woensdag stoom verloor het. Die markaanwyser was nietemin 5,6 % hoër as die vorige week. Die vraag op almal se lippe is hoe ver gaan pryse nog styg en hoe lank sal die mark huidige prysvlakke kan handhaaf?

Fynwol het die beste gevaar en wol fyner as 18,7 mikron het met gemiddeld 12 % gestyg, terwyl sterk wol, veral wol van 23, 24 en 25 mikron, nie veel hond haaraf kon maak nie en teruggesak het. Die derde hoogste prys wat nóg vir fynwol betaal is, nl. R116/kg (vetwol) is vir 'n baal van 16,4 mikron uit Prins Albert behaal. Die hoogste prys was R134/kg (vet), wat in 1999/00 vir drie bale van 15,5 mikron uit die distrik Cathcart betaal is.

Twee weke gelede is R131,10/kg (vet) vir 'n baal van 16,2 mikron betaal.

Altesame 8 127 bale is aangebied, waarvan 99 % verkoop is.

Gemiddelde prysbewegings was: 19 mikron styg met 5,6 % tot R74,78/kg, 20 mikron met 1,6 % tot R70,53/kg, 21 mikron met 7,6 % tot R73,67/kg, 22 mikron met 2,3 % tot R69,00/kg, 23 mikron sluiit onveranderd op R67,47/kg, 24 mikron daal met 1,5 % tot R65,93/kg en 25 mikron met 4,3 % tot R62,85/kg.

11 Oktober 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.74
-0.6%
Rand - Pond
20.23
-0.0%
Rand - Euro
17.63
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.50
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,713.10
-0.8%
Silwer
20.65
-2.0%
Palladium
2,305.75
-0.7%
Platinum
925.97
-0.8%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,383
-0.8%
Alle aandele
65,805
-0.8%
Hulpbronne 10
63,552
-1.6%
Industriële 25
79,695
-0.5%
Finansiële 15
14,019
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot