AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9384
0,00
CORN
03 Okt
-
4797
0,00
SOYA
03 Okt
-
9314
0,00
SUNS
03 Okt
-
10079
0,00
WEAT
03 Okt
-
7065
0,00
WMAZ
03 Okt
-
4845
0,00
YMAZ
03 Okt
-
4793
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Vere waai in afwagting op Itac-besluit

Die vere waai in afwagting op Itac se voorlopige besluit oor teenstortingstariewe vir ingevoerde hoender.

Vleisinvoerders en hoenderprodusente blý mekaar oor syfers invlieg. Albei bedrywe wag dat die Kommissie vir Internasionale Handelsadministrasie (Itac) ’n voorlopige besluit oor teenstortingstariewe vir ingevoerde hoender uit die Verenigde Koninkryk, Duitsland en Nederland neem. Dit kan dalk in Junie gebeur.

Mnr. David Wolpert, uitvoerende hoof van die Assosiasie van Vleisinvoerders en -uitvoerders (AMIE), het in ’n brief in Business Day gesê die verbruikersprys van bevrore hoender, wat meer as 70% van die land se pluimveeproduksie en verkope behels, het onlangs met 30% gestyg.

Pryse kan verdubbel
Hy voorspel pryse kan in agttien maande verdubbel weens die invloed van die beoogde perk op pekelwatertoevoegings en sou verdere tariefverhogings ingestel word.

Mnr. Kevin Lovell, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (SAPV), sê egter produsentepryse vir IQF het van Oktober tot Maart met minder as 10% gestyg. Lovell stem ook nie met Wolpert saam dat syfers oor ingevoerde meganies ontbeende vleis (MDM) uit invoersyfers gelaat moet word nie.

Nie 'n bedreiging nie
Hierdie produk word in onder meer polonie en wors gebruik en Wolpert sê dit behoort uitgelaat te word, omdat dit nie in Suid-Afrika vervaardig word nie. Wolpert sê as dít en ingevoerde kalkoenprodukte buite rekening gelaat word, was invoer verlede jaar 212 000 ton, pleks van die 390 542 ton waarop Lovell aangehaal word. Eersgenoemde hoeveelheid is volgens Wolpert minder as 10% van wat plaaslik verbruik word. “Ons dink nie 10% behoort 'n bedreiging te wees nie.”

Lovell sê egter min MDM word plaaslik gemaak “omdat ons dit nie kan bekostig nie, die ingevoerde produkprys is te laag”. Daar is ook geen invoertarief op MDM nie. Verder is ander pluimveevleis soos kalkoen minder as 10% van totale invoersyfers.

Hy sê invoer van 10% is genoeg om ’n invloed op die plaaslike bedryf te hê. Die probleem is dat invoervolume van maand tot maand baie verskil. Lovell verwag nie binnekort verbruikersprysstygings as teenstortingstariewe ingestel word nie, omdat hoender waarskynlik eers uit ander EU-lande ingevoer sal word. “In elk geval het ons nie nodig om die prys van IQF te verdubbel nie en ek dink nie enige kleinhandelaar sou homself wou benadeel en toelaat dat dit gebeur nie.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.85
-0.1%
Rand - Pond
20.20
-0.0%
Rand - Euro
17.55
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,699.19
-0.0%
Silwer
20.84
+0.6%
Palladium
2,249.58
+1.1%
Platinum
910.50
+0.7%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,815
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot