AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Vereistes vir maak van kommersiële tradisionele bier van krag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Neville Lockhart
Ter illustrasie. Foto: Neville Lockhart
Die vereistes vir die produksie van tradisionele Afrikabier wat vir die kommersiële mark vervaardig word, is nou van krag nadat pres. Cyril Ramaphosa die wysigingswetsontwerp op drankprodukte van 2021 bekragtig het.

Die vereistes vir die produksie van tradisionele Afrikabier wat vir die kommersiële mark vervaardig word, is nou van krag nadat pres. Cyril Ramaphosa die  wysigingswetsontwerp op drankprodukte van 2021 bekragtig het.

Die parlement het in 2018 die gewysigde wetsontwerp goedgekeur met een van die hoofveranderinge wat insluit die  bekendstel van ‘n raamwerk vir die byvoeging van bier en ander gegiste drankies (ale) tot die Wet op Drankprodukte (Wet 60 van 1989). Omdat die wysigings ook vereistes bevat vir die produksie van tradisionele bier, het Ramaphosa verlede jaar gemeen die huis van tradisionele leiers sal dit eers onder oë moet neem voordat hy dit onderteken.

Met die terugstuur na die parlement is die wysigingswetsontwerp wat voorheen bekend gestaan het as wysigingswet 10 van 2016 gemerk as die wysigingswet op drankprodukte, 2021. Dit staan nou bekend as Wet 8 van 2021.

Tradisionele bier

Die huis van tradisionele leiers wou eers nie hê dat tradisionele Afrikabier gereguleer moet word nie, omdat dit volgens hulle tot verwarring in tradisionele gemeenskappe sou lei wat verskeie bestanddele gebruik om hul bier te maak.

Die huis se vrese is egter besweer deur die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling dat die  produksie van die bier met tradisionele praktyke nie deur die voorskrifte in die wysigingswetgewing geraak word nie. Dit beteken tradisionele gemeenskappe sal steeds die tradisionele bier kan maak vir private en tradisionele gebruik en kan hul bestanddele daarvoor gebruik.

Waar die wetgewing inkom, is wanneer tradisionele bier geproduseer word vir verkoop aan die publiek. Daar is ook in sekondêre wetgewing voorsiening gemaak vir die verskillende bestanddele wat gebruik mag word vir die gis daarvan vir kommersiële doeleindes.

Kommersieel

Om tradisionele bier vir die kommersiële mark te maak, sal dit geproduseer moet word deur die alkoholiese gisting van gemoute graan van sorghum, mielies, osgras of babalagras, of ongemoute graan of meel van sorghum, mielies, osgras of babalagras; in ’n toestand van alkoholiese gisting wees, of die alkoholiese gisting daarvan moet nie stopgesit word nie.

Dit sal ten minste 4% soliede stowwe verkry van die graan of meel wat gebruik mag word en mag nie hops of enige produk wat van hops verkry is, bevat of daarmee gegeur wees nie; ’n poeier wees, wat bestaan uit hoogstens drie dele per massa van gemaalde sorghum of mieliemout, bestaan uit minstens sewe dele per massa van vooraf gekookte mielies of ongemoute sorghumgraan of mout, en nie hops of enige ander produk wat van hops verkry is, bevat of daarmee gegeur is nie; en op so ’n wyse geproduseer word dat dit van ’n voorgeskrewe klas is en aan die voorgeskrewe vereistes vir die betrokke klas voldoen.

Die wet vereis verder dat tradisionele Afrikabier nie meer van ’n bepaalde stof bevat as wat voorgeskryf word nie.

Niemand mag, hetsy voor, tydens of na die maak van ’n tradisionele Afrikabier enige ander stof behalwe ’n stof vir hierdie doel voorgeskryf tot die grondstowwe byvoeg of daarvan verwyder nie, hetsy in verwerkte vorm al dan nie, van die tradisionele Afrikabier daarvan geproduseer.

Die wetgewing kan besigtig word by: https://www.parliament.gov.za/storage/app/media/Acts/2021/Act_8_of_2021_Liquor_Products_Amendment_Act.pdf

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.65
-0.1%
Rand - Pond
20.22
+0.1%
Rand - Euro
17.59
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.48
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,718.14
-0.5%
Silwer
20.81
-1.2%
Palladium
2,300.50
-1.0%
Platinum
926.00
-0.8%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,840
0.0%
Alle aandele
66,313
0.0%
Hulpbronne 10
64,568
0.0%
Industriële 25
80,073
0.0%
Finansiële 15
14,053
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot