AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Vergelegen wen groot by Prestige Agri-toekennings

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Agter van links is mnre. Sivuyile Mtiya-Krismis, Joseph Bosch, me. Penelope Saunders, mnre. Scott Mpondo en Sias le Roux. Voor van links is mnr. Carl Langenhoven en me. Gladys Jafta. Foto: Verskaf
Agter van links is mnre. Sivuyile Mtiya-Krismis, Joseph Bosch, me. Penelope Saunders, mnre. Scott Mpondo en Sias le Roux. Voor van links is mnr. Carl Langenhoven en me. Gladys Jafta. Foto: Verskaf
Verskeie werkers van die Vergelegen-landgoed in Somerset-Wes is met toekennings vereer by die jaarlikse Wes-Kaapse Prestige Agri-toekennings vir die Stellenbosch-streek.

Vergelegen is as die landgoed met die beste prestasie aangewys. Me. Gladys Jafta, Vergelegen se kelderbestuurder, is nie net as voorvrou van die jaar aangewys nie, maar ook as die landbouwerker van die jaar.Vergelegen se ander wenners is:

  • Mnr. Sivuyile Mtiya-Krismis: Algemene werker van die jaar 
  • Me. Penelope Saunders: Administratiewe persoon van die jaar
  • Mnr. Scott Mpondo: Junior bestuurder van die jaar

Die doel van die Wes-Kaapse Prestige Agri-toekennings is om erkenning te gee aan landbouwerkers se bydrae tot die sektor se volhoubaarheid en groei. Die algehele wenners word 13 November aangekondig.

Me. Sharon Hosking, bestuurder van gasvryheid en menslike hulpbronne by Vergelegen, sê hulle is verheug dat hul personeel se harde werk raakgesien word. “Hul toewyding en insette maak die landgoed ’n pronkstuk van topwyne en -tuine in die Wes-Kaap.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.03
-1.1%
Rand - Pond
19.93
-2.6%
Rand - Euro
17.63
-1.5%
Rand - Aus dollar
11.67
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,658.37
-0.1%
Silwer
18.73
-0.9%
Palladium
2,216.01
+3.0%
Platinum
864.81
-0.2%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.3%
Industriële 25
76,769
-2.2%
Finansiële 15
13,707
-2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot