AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

‘Vergemaklik invoer van mielies’

Wit mielies sal eenvoudig tydig ingevoer moet word om tekorte in Suid-Afrika te voorkom.

Gemeet in porsies, is brood meer as twee keer so duur as mieliepap en daarom sal verbruikers nie maklik hulle voorkeur verander nie.

Prof. Ferdi Meyer, direkteur van die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP), het by die SA Voerkraalvereniging se beesboerkonferensie buite Pretoria gesê hul aanbeveling is dat die Regering die pad oop moet maak om geneties gemodifiseerde mielies (GM) van Amerika af in te voer.

Hy raam dat tussen 1,2 miljoen ton en 1,4 miljoen ton nodig sal wees. Die GM-mielies behoort tot R500/ton goedkoper te wees en kan die prys van mielimeel met sowat 5% afbring. Dit sal ook help om beskikbaarheid te verseker.

’n BFAP-studie toon ’n porsie pap kos 54c teenoor R1,20 vir ’n vergelykbare witbroodporsie. Aartappels kos R1,22 per porsie en rys ook 54c. Daar word egter meer as 4 miljoen ton se mieliemeel in die land verbruik teenoor net ’n miljoen ton rys.

Die pryse van stapelvoedsel het sedert Januarie 2015 al met sowat 30% gestyg en sal verder styg. Die belangrikse ander ingryping om kospryse laer te kry, is om te verseker boere kan aanhou boer. “Ons moet die boere op hul plase hou, hulle skuld herstruktureer en sorg dat hulle in staat is om so gou moontlik weer te produseer.”

Meyer se daar is drie drempels wat die werklike invloed van die droogte bepaal. Die eerste was die tydperk van Oktober tot Januarie, waar dit onder meer ’n invloed op die grootte van someraanplantings en vroeë somerweiding gehad het. Dan in die tweede fase tussen Februarie en April, waar dit kritiek is vir opbrengste en weiding vir die laat somer, sowel as kleiner damme se vlakke en hitteskade op vrugte.

Ná Maart raak dit kritiek vir alle damvlakke en boorgate en besproeiing, en daar is langtermyn skade aan weidings en alle bedryfsvertakkinge sal daaronder ly. Me. Jenetha Mahlangu, direkteur: buiteland by die Department van Landbou, Bosbou en Visserye, het by die konferensie gesê sowat 50 distriksmunisipaliteite regoor die land word deur die droogte geknou. Die department se eie opname toon dat daar teen 14 Maart vanjaar reeds 186 340 stuks vee weens die droogte gevrek het.

Tot dusver het 247 582 veeboere om droogtehulp aansoek gedoen en sowat 9,3 miljoen stuks vee word geraak. Volgens haar het die departement R305 miljoen wat vir ander projekte bedoel was, aan droogtehulp toegeken.

Oor die uitvoer van lewende hawe en vleis het Mahlangu gesê dit vorm sowat 1,7% van landbou-uitvoere. Die uitvoer van lewende hawe het verlede jaar R43 miljoen beloop, vars vleis R860 miljoen en bevrore vleis R858 miljoen.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot