AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Vergoeding vir onteiening na 40 jaar

Dit her vier dekades geneem, maar ’n Oos-Kaapse boer is uiteindelik vergoed vir grond wat deur die vorige regering onteien is.

Dit het 40 jaar en verskeie regsdenke geneem, maar uiteindelik is ’n Oos-Kaapse boer vergoed vir grond wat onder die voormalige regering se tuislandbeleid onteien is.

Mnr. Ivor Phillips (82) van Port Alfred se familieplase Thibet Park en Keys Poort in die Tarkastad- en Queenstown-distrikte is in 1977 ingevolge die Wet op Ontwikkelingstrust en -grond (wet 1936) onteien om dit by die destydse Ciskei in te lyf. Hoewel Phillips en sy broers nie die familiegrond wat sedert 1891 in hulle besit was wou verkoop nie, is hy R475 000 deur die Suid-Afrikaanse Ontwikkelingstrust aangebied. Die plase vorm vandag deel van die Tsolwana-wildreservaat.

Phillips het in 1998 ’n grondeis ingestel en aangevoer dat hy destyds nie billik vergoed was nie. Bykans ses jaar het verloop voordat die Oos-Kaapse grondeisekommissaris die eis in 2004 as geldig aanvaar het. In 2008 is Phillips R6,9 miljoen aangebied, maar die aanbod is onttrek toe aangevoer is dat hy ’n wit persoon is. Op 13 November 2010 is die saak by die grondeisehof ingedien, maar die kommissaris het betwis dat dit ’n geldige grondeis was.

Dié hof het egter bevind dat ofskoon die apartheidsregering nie teen Phillips as wit persoon gediskrimineer het nie, die Grondwet vereis dat almal gelyke behandeling moet ontvang en beveel dat ’n bedrag van R14,78 miljoen kragtens die Wet op die Restitusie van Grondregte (1994) aan Phillips verskuldig is.

Die Minister van Landelike Ontwikkeling en gGndhervorming en Oos-Kaapse streekgrondeisekommissaris wat die saak op appèl wou neem, se versoek is deur appèlregter Erich Leach en vyf ander appèlregters in Bloemfontein verwerp. Die staat moet ook Phillips se regskoste en agterstallige rente betaal.

Phillips het by monde van sy prokureur, mnr. Lunen Meyer in Port Elizabeth, sy verligting oor die grondsage uitgespreek. “Dit is onverklaarbaar hoekom daar bloot omdat ek ’n wit boer in ’n demokratiese Suid-Afrika is, so teen my gediskrimineer is.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,694.80
-1.1%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,192.88
-3.1%
Platinum
916.50
-1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot