AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Verhoging in dieselrabat vir boere

Jan Taks het die landbou tegemoetgekom en 'n verhoging in die dieselrabat vir boere aangekondig!

Die greep van die kosteknyptang wat boere tans onder groot druk plaas, word effe verlig met die bekragtiging van ’n hoër terugbetaling vir dieselkoste op die plaas.

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se terugbetalings vir dié groot produksiekoste het op 3 April 2013, vir die 2013/’14 boekjaar, met 17c per liter gestyg.

Die bedrag vir die terugbetaling van diesel beloop tans R1,75 per liter op 80% van die toegelate verbruik, sê Agri SA. Dié bedrag in vorige boekjaar was R1,58 per liter.

Reuse-besparing
Dié totale terugbetaling verteenwoordig volgens mnr. Johan Pienaar, adjunk-uitvoerende direkteur van Agri SA, ’n besparing van meer as R1 miljard vir die landbousektor. “Boere kan dus verwag dat die SAID baie streng administratiewe voorwaardes vir boekhouding vir dié besparing gaan afdwing.”

Die SAID het vroeër aangekondig dat wysigings aangebring sal word aan dié voorwaardes vir twee boekjare om boere tegemoet te kom. Oudits is op baie boere se boeke gedoen vir dié betrokke jare – wat die SAID nog nie bekend gemaak het nie. Die SAID het aangevoer dat inligting van logboeke in verskeie gevalle nie voldoende was nie.

Pienaar sê hoewel die SAID vroeër aangedui het dat die wysigings teen einde Maart in die Staatskoerant gepubliseer sou word, dit nog nie gedoen is nie.

*Gebruik Landbou.com se dieseljoernaal, wat spesifiek vir hierdie doel geskep is. Klik hier om dit te lees en af te laai.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.64
+1.1%
Rand - Pond
20.19
+0.1%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.8%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,724.47
+1.5%
Silwer
21.08
+1.8%
Palladium
2,325.50
+4.5%
Platinum
933.50
+3.2%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.4%
Alle aandele
66,313
+3.3%
Hulpbronne 10
64,568
+4.7%
Industriële 25
80,073
+3.3%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot