AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9355
-1,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9400
8,00
SUNS
30 Sep
-
10242
37,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4890
-2,00
YMAZ
30 Sep
-
4860
9,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Verhoging van Clanwilliamdam se wal steeds nie begin

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Clanwilliamdam soos afgeneem in die week van 17 Februarie 2020. Foto: Agri Wes-Kaap
Die Clanwilliamdam soos afgeneem in die week van 17 Februarie 2020. Foto: Agri Wes-Kaap
Mnr. Anton Bredell, Wes-Kaapse minister van plaaslike regering, omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning, is bekommerd oor die verhoging van die Clanwilliamsamwal wat steeds nie begin het nie.

Mnr. Anton Bredell, Wes-Kaapse minister van plaaslike regering, omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning, is bekommerd oor die verhoging van die wal van die Clanwilliamdam. Die aanvanklike projekkoste was R2,2 miljard en dit was veronderstel om in Mei 2018 voltooi te wees, maar daar is nog nie met die werk begin nie.

Me. Patricia de Lille, minister van openbare werke en infrastruktuur, het die dam in Augustus besoek.

Bredell sê in Oktober 2018 was die projekkoste sowat R3,5 miljard. “Nou wil dit voorkom of niks in die afgelope drie jaar gebeur het nie, buiten dat die koste met nog R500 miljoen tot ongeveer R4 miljard toegeneem het.”

Bredell sê inwoners van die Wes-Kaap is in 2018 belowe dat die projek teen Maart 2023 voltooi sou word. “Daar is geen kans dat dit gaan gebeur as die werk nog nie begin het nie. Die mense van die Wes-Kaap kan nie bekostig om tot die volgende droogte te wag voordat iets gedoen word nie.”

Volgens hom bring die voortslepende vertragings die toekoms van die streek in gedrang. “Dit is ’n belangrike projek vir al die mense van die Wes-Kaap. Dit is nie net belangrik ten opsigte van watersekerheid nie, maar ook werkskepping en voedselsekerheid. Personeel van die nasionale regering is al sedert 2014 op die perseel. Wat het hulle die hele tyd daar gedoen en hoe kan die enorme toename in die koste geregverdig word?”

Hy sê die verhoging van die damwal sal die huidige kapasiteit van die dam verdubbel. “Dit sal voorsiening maak vir meer besproeiing in die streek, na beraming ’n bykomende 5 500 ha, en dit sal weer lei tot 3 800 bykomende permanente werksgeleenthede in die streek, wat sal help om die Wes-Kaapse ekonomie te laat groei.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.89
+0.3%
Rand - Pond
19.98
-0.2%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.64
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,673.05
+0.7%
Silwer
19.10
+1.5%
Palladium
2,196.00
-0.4%
Platinum
878.00
+1.2%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,420
+0.9%
Alle aandele
63,751
+0.8%
Hulpbronne 10
60,746
+1.6%
Industriële 25
77,146
+0.5%
Finansiële 15
13,774
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die beste gee
Ek is snaaks n mense mens hou van kuier braai en nuwe mense ontmoet ek hou van movies kyk tyd by die kerk duer bring en met my kids spandeer
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot